Local newsNewsNews

Metaalstropery besig om reusagtige afmetings in die Vaaldriehoek aan te neem

Van kabels en mangatdeksels wat gesteel word tot metaalfabrieke wat stukke vir stukkie afgebreek en weggedra word tot straatligte wat nou ook afgekap/gesaag en verwyder word.

VEREENIGING. – Vaalweekblad het Vrydagoggend (12 November 2021) op dié lamppaal op die hoek van Generaal Hertzogweg en Deerylaan afgekom.

Gedeeltes van die lamppaal lê ook in die pad aan weerskante van die middelmannetjie.

*Weet jy van soortgelyke gevalle naby jou? Was jy dalk by toe die paal geval het? Laat ons weet in die kommentaar op Facebook.

Die lamppaal op die hoek van Deerylaan en Generaal Hertzogweg. Foto: Christiaan Cloete
Die lamppaal op die hoek van Deerylaan en Generaal Hertzogweg lê gedeeltelik in die pad. Foto: Christiaan Cloete

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Christiaan Cloete

Christiaan is editor of Ster North and a reporter for Vaalweekblad. Email: christiaan@mooivaal.co.za
Back to top button