Local newsNewsNews

Kom loer gerus na prag-foto’s

Kom loer gerus of daar een of meer foto's is wat jou oog vang!

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.  Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

Die enigste vereiste is dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is.

Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.

Die 73ste fotoblad verkyn die week se Ster (Vaalweekblad se suster-koerant wat gratis by huise afgelewer word).

Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto geneem.
George Stevens het die pragtige foto geneem. George en sy vrou Fransie was jarelange inwoners van Vereeniging, maar woon nou in Garsfontein.
Heinrich van der Merwe van Nigel het die pragtige foto geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die mooi foto geneem. Hendrik neem professioneel foto’s en belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
Gerald Gower van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Luan Claasen van Vereeniging (Silver Oak Studios – 083 779 4013) het die besondere foto geneem.
Johan Froneman van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.
Hennie Coetsee van Meyerton het die pragtige foto geneem. Hennie neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 082 928 4676 of besoek HJ Click Photography op Facebook.
Kate Whittam from Vanderbijlpark captured this beautiful photo.
John van Schalkwyk van Johannesburg het die kunstige monochroom foto geneem.
Jo-Mari Jansen van Vuuren (Pic A Memory) van Parys het die mooi foto geneem.
Franco Fourie van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Karien Kruger van Sasolburg het die mooi foto geneem.
June Bartlett van George het die mooi foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto in die klein dorpie Auvinyà geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto van ‘n voëltjie in vlug geneem.
Lizette Kuhn van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die pragtige foto geneem.
Ludiene Robinson van Duncanville, Vereeniging het die mooi silhouette foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto in die Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Mark Fitschen van Kaapstad het die pragtige sonsonderang foto geneem.
Mattithyah van der Merwe van die Kaap het die pragtige foto op die strand geneem.
Monica Warren (oud-Valie) van Richardsbaai het die mooi foto by die Amanzimtoti Voëlpark geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Nicolette van Schalkwyk van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
“Yosemite National Park” – Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die pragtige foto geneem. Besoek Rickus Stydom Photography se Facebookblad.
Rose du Toit (oud-Vanderbijler) wat die afgelope twee jaar in Panama woon, het die mooi foto geneem.
Sanet Reyneke van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Scholtz Buys from Cape Town captured this beautiful photo.
Sonja Cronjé van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Sonja Kramer van Vanderbijlpark (Fantastic Flashes – 082 7025 243) het die oulike foto geneem.
Sue-Mari Heyns het die mooi foto op hul plaas Phillipina in Excelsior, Vrystaat, geneem.
Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die mooi natuurfoto geneem.
Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die besondere foto geneem.
Buané Cordier (14) van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Alicha de Beer van Meyerton (Love in a lens photography) het die oulike familie foto geneem. Kontak haar gerus by 067 757 1346.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi natuurfoto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die treffende skaduwees kunstig vasgevang.
Chané Steynvaart van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.
Chantell Strydom (Strydom C Photography) van Vredefort het die pragtige foto geneem. Kontak haar gerus by 073 860 4241.
Christell Fouché van Drie Riviere-Oos het die mooi foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.
Dalena Willeboordse van Vanderbijlpark het die kunstige sonopkoms foto geneem.
Dricky Gouws van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Dricky (Dricky’s Pix) neem professioneel foto’s en belangstellendes kan haar kontak by 071 771 9736.
Deoné de Ponselle van Meyerton het die mooi foto geneem.
Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die mooi foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die kunstige natuurfoto geneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button