Local newsNationalNews

Public Eye se Arrie stabiel na hartaanval

Ons wens hom ‘n spoedige herstel toe en hoop dat hy gou weer op sy pos sal wees. 

VAALPARK. – Die man agter Public Eye en die een wat die meeste van Vaalpark se misdaadvoorkomingsaksies dryf, Arrie Coetzee, is in die hospitaal na ‘n hartaanval op 17 November 2021.

Public Eye se administrasiebeampte, Denise Stassen, het laat weet dat dit goed gaan met Arrie onder omstandighede.

Hy het vanoggend ‘n angiogram ondergaan en het drie stents ontvang.

Sy toestand is stabiel.

Ons wens hom ‘n spoedige herstel toe en hoop dat hy gou weer op sy pos sal wees.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gerda Bruinette

Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: gerda@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button