Local newsNationalNewsNews
Miss Grand International – Nasionale kleredrag
Een van dié belangrikste dae van die Miss Grand International kompetisie. Sterk staan Jeané!
BANGKOK – Die Vaal se Jeané van Dam en huidige Miss Grand South Africa neem om 14:00 Suid-Afrikaanse tyd deel aan die Miss Grand International se nasionale kleredrag rondte deel.’
Die gedeelte van die kompetisie sal op die YouTube-kanaal, GrandTv gebeeldsend word. As jy kan kyk gerus.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
