LifestyleLocal LifestyleNews
Blissful Baking: Laat jou gesin dié Kersfees ‘soet’ wees!
Kontak Blissful Baking vandag nog by 084 958 6097 om te bestel
Hier is heerlike smulgoed vir mense met ‘n smaak vir uitsonderlike fyngebak! Of dit nou ‘n Kerskoek is, Cupcakes, of heerlike Cakesickles op ‘n stokkie, ‘n verjaardagkoek of ‘n troukoek….. Blissful Baking sal jou soetste drome laat waar word!
Kontak Blissful Baking vandag nog by 084 958 6097 om te bestel, of vir ‘n kwotasie om iets liefliks vir jou spesiale geleenthede te ontwerp!






