Laat Wiannel jou met “Klein bietjie liefde” bederf
Kontak Wiannel by 081 556 1174 of Wianell@gmail.com

Is jy lus vir lekker eet maar het nie altyd die tyd of lus om te kook nie? Hier is ‘n gesonde, gerieflike alternatief: Bestel jou voorbereide etes by Wiannel van Zyl van die tuisrestaurant “Klein Bietjie Liefde”!
Wiannel maak kosmaak gemaklik vir jou en jou gesin. “Ons het ‘n passie vir kosmaak en maak elke dag aandete. Ons het ‘n gewone Spyskaart, Low-Carb en ‘n Kinder Opsie, asook Platters, 1kg Maaltye, Sop, heerlike koeke en veel meer,” sê Wiannel.
Klein Bietjie Liefde is geleë in 68 Macowenstraat, SE 2, Vanderbijlpark.
Besoek hierdie Facebookblad om meer oor die spyskaarte en ander bederfkos uit te vind:
https://www.facebook.com/Klein-Bietjie-Liefde-107122684781442
Kyk gerus na die week se spyskaart en bestel by Wiannel by 081 556 1174 of Wianell@gmail.com

