Local newsNewsNews

Fotograwe sorg vir groot versameling

Danksy die knap fotograwe deel Vaalweekblad vandag weer 'n stewige versameling. Sit terug en geniet die uitstappie.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.  Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

Die enigste vereiste is dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is.

Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.
Die 81ste fotoblad sal in Ster, Vaalweekblad se suster-koerant verskyn.
Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die besondere foto geneem.
Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Bennie Henning van Meyersdal het die mooi foto in die Kruger-wildtuin geneem.
John van Schalkwyk van Johannesburg het die pragtige foto geneem.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto op Riversong-plaas geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Jacques van der Linden (Crazy J Photography – 071 540 9669) van Meyerton het die kunstige foto geneem.
Christa Breedt van Vanderbijlpark het die interessante verskynsel op hul tent se stoep by Bezoek Tented Adventures in Middelburg afgeneem. 
Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Diane Coetsee van Arconpark, Vereeniging het die pragtige foto in die Drakensberg geneem.
Christell Fouché van Drie Riviere-Oos het die mooi foto in Nababeep geneem.
Dalena Willeboordse van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Danie Cloete van die plaas Weltevreden in die Parys-distrik het die mooi foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto in Marievale Voëlreservaat geneem.
George Stevens het die mooi foto van ‘n jagluiperd in die Dinokeng-natuurreservaat geneem. George en sy vrou Fransie was jarelange inwoners van Vereeniging, maar woon nou in Garsfontein.
Gerald Gower van Sasolburg het die treffende foto geneem.
Elfriede Human van Parys het die mooi foto geneem.
Hannelli Kruger van Sasolburg het die pragtige natuurfoto geneem.
Heinrich van der Merwe van Nigel het die kunstige, kleurryke foto geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die mooi foto geneem. Hendrik is ‘n professionele fotograwe en belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
Hendria Hattingh van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Huibrecht Henning van in Henley on Klip het die mooi foto geneem.
Ina du Plessis van Pretoria het die mooi foto in Botswana geneem.
Irene Cloete van die plaas Weltevreden in die Parys-distrik het die pragtige foto geneem.
Johan Froneman van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.
John Grainger van Komatipoort het die pragtige foto van ‘n jong olifant in die Kruger Nasionale Park geneem.
June Bartlett van George het die pragtige landskap foto tydens vakansie in die Kaap geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karin Cronjé van Andorra het die pragtige landskap foto in Spanje geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Lenie Blignaut van Springcol, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Lindie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon, het die pragtige foto in Castlewellan geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Louise vd Merwe van Vaalpark het die mooi foto in Parys geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die mooi foto geneem.
Ludiene Robinson van Duncanville, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto in die Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Matt van der Merwe van die Kaap het die pragtige foto in Elim geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die mooi foto van ‘n eekhoring geneem.
Peet Schabort van Deneysville het die mooi foto van die dubbel-reënboog geneem.
Pieter Blignaut van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Retha Maartens van Meyerton het die mooi foto geneem.
Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die pragtige foto in Yosemite National Park geneem. Besoek Rickus Stydom Photography se Facebookblad.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die besondere foto op Prison Island, een van die klein eilandjies rondom Zanzibar geneem.
Sue-Mari Jonker het die pragtige foto op hul plaas Phillipina in Excelsior, Vrystaat, geneem.
Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die besondere foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto op Riversong-plaas geneem.
Lerissa Pretorius van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button