MotoringNewsNewsSportSportSport

NWU Vaal stuur Pretorianers druipstert huis toe

VANDERBIJLPARK. – Die NWU Vaal se rugbyspanne het Saterdagmiddag op die oewers van die Vaalrivier skoonskip teen Pretoria Rugbyklub gemaak om sy voorbereiding vir die liga op koers te hou. Die studente se o.21’s het die toon vir die dag geset. Die o.21 A-span het met 60-5 gewen, waarna die o.21b-span (34-0), tweede span (35-0) …

VANDERBIJLPARK. – Die NWU Vaal se rugbyspanne het Saterdagmiddag op die oewers van die Vaalrivier skoonskip teen Pretoria Rugbyklub gemaak om sy voorbereiding vir die liga op koers te hou. Die studente se o.21’s het die toon vir die dag geset. Die o.21 A-span het met 60-5 gewen, waarna die o.21b-span (34-0), tweede span (35-0) en eerstespan (38-5) die dag met oortuigende seges afgerond het.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button