CommunityLifestyleNews

RSG se gewilde Christelle praat by Eureka se damestee

Meer besonderhede is beskikbaar by Santie (van Tonder) Sauermann by 073 181 4096.

 

 
VEREENIGING. – Die aktrise en radiopersoonlikheid, Chistelle Webb Joubert, is op 21 Mei die gasspreker by Eureka Skool se jaarlikse damestee.
Die geleentheid word by Lion’s Creek in Glen Donald gehou.
Vermaak gaan deur personeel van die skool verskaf word.
Die koste is R200 per persoon en sluit ‘n driegang-maaltyd in.
Die dag beloof om propvol lag, gesels en kuier te wees. Meer besonderhede is beskikbaar by Santie (van Tonder) Sauermann by 073 181 4096.
 
 
Christelle Webb Joubert van RSG kom gaste toespreek by Eureka se jaarlikse damestee.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Retha Fitchat

Retha Fitchat is an experienced part time journalist for Vaalweekblad. WhatsApp: 083 246 0523
Back to top button