HealthLifestyleNewsSport

Sasolburg parkrun open amptelik op 16 April!

Kontak Helen Fourie by 082 957 5000 vir meer besonderhede.

Goeie nuus vir inwoners van die Vaaldriehoek is dat Sasolburg parkrun amptelik op 16 April om 08:00 by die D.P. de Villiers Stadium se sportterrein in HF Verwoerdweg, Sasolburg open. George van Jaarsveld is steeds die ‘Run Director’ en almal wat belangstel om op die WhatsApp-groep ‘Sasolburg parkrun WA page’ te wees, kan Helen Fourie by 082 957 5000 kontak, of stuur ‘n e-pos na Helenfourie1509@gmail.com – Daar is nog ‘n groot behoefte aan vrywillers. Laat weet gerus as jy wil inskakel!

Argieffoto: Vaaldriehoekse deelnemers by ‘n ander parkrun-byeenkoms in die gebied.

 

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Retha Fitchat

Retha Fitchat is an experienced part time journalist for Vaalweekblad. WhatsApp: 083 246 0523
Back to top button