LifestyleLocal newsNationalNews

Water styg al 6 meter onder die Barrage!

Na verwagting gaan die watervlak hier nóg styg nadat die agtste Vaaldamsluis vandag oopgemaak is

Só het die Vaalrivier die afgelope twee weke in Lindequesdrift onder die Barrage naby Vaaloewer, gestyg. Volgens ‘n inwoner, Basjan Fourie, het die watervlak  reeds sowat 6 meter gestyg en na verwagting gaan dit nog verder klim nadat die agtste Vaaldamsluis vandag oopgemaak is. Basjan sê hy het tot dusver nog geen oorstromings en skade by sy huis nie. Die foto’s is vana 8 tot 19 April 2022 deur die gesin se CCTV-kamera geneem. Die Vaaldam se watervlak staan tans op meer as 116% en daar is ‘n sterk moontlikheid dat nóg sluise in die volgende dae oopgemaak sal moet word. Volgens kenners is dit noodsaaklik dat die Vaaldamvlak onder 126% gehou moet word.  

Foto A
 
Foto B

  Foto C

Foto D

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Retha Fitchat

Retha Fitchat is an experienced part time journalist for Vaalweekblad. WhatsApp: 083 246 0523
Back to top button