John Grainger van Komatipoort het die mooi foto van 'n nuuskierige eekhoring geneem.
Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.
Die enigste vereiste is dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.
As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is – nie meer as 5 foto’s op ‘n slag nie asb.
Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn. Die 94ste fotoblad verskyn in die volgende Ster-koerante.
John Grainger van Komatipoort het die mooi foto van ‘n nuuskierige eekhoring geneem.John van Schalkwyk van Johannesburg het die kunstige foto geneem.Johnny Barrington from Bangor, Northern Ireland, captured this beautiful photo.Jo-Mari Jansen van Vuuren (Pic A Memory) van Parys het die pragtige foto geneem.Karin Cronjé van Andorra het die pragtige foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).June Bartlett van George het die pragtige foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.Karla Oelofsen van Pretoria het die pragtige foto geneem.Lerissa Pretorius van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Leilani Röhrs van Vaalpark het die mooi foto geneem.Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die pragtige foto geneem.Lindie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon, het die mooi foto geneem.Ludiene Robinson van Duncanville, Vereeniging het die mooi foto geneem.Lorraine Jooste van Parys het die mooi foto geneem.Macaela Becker (MDB Photography & Design) van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto geneem.Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Martin OGrady van Deneysville het die mooi foto geneem.Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.Pieter Blignaut van Vanderbijlpark het die mooi foto by Howick Falls geneem.Michellee Eksteen van Sasolburg het die mooi foto geneem.Retha Maartens van Meyerton het die interessante foto geneem.Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die pragtige foto geneem. Besoek Rickus Stydom Photography se Facebookblad.Sarel Botha van Parys het die pragtige foto geneem.Stefanie Lotter van Sasolburg het die pragtige foto van St Francis se ligtoring geneem.Sarina Small van Meyerton het die oulike foto geneem.Muriel Venter het die mooi foto geneem.Trudie Myburgh van Meyerton het die mooi foto in die EcoPark geneem.Zinta Barnard van Vanderbijpark het die mooi foto geneem.Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi foto geneem.Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die pragtige foto geneem.André Treurnich van Sasolburg het die mooi foto geneem.Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die mooi foto geneem.Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Amanda Erasmus van Alberton het die pragtige foto geneem.Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Annetjie Smith van Parys het die mooi foto geneem.Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Bennie Henning van Germiston het die pragtige foto geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Chantel Jacobs from Sasolburg captured this beautiful image.Chante Pretorius van Brits het die mooi foto geneem.Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Christell Fouché van Drie Riviere-Oos het die mooi foto geneem.Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.Fiona Campbell van Pretoria het die pragtige foto geneem.Elfriede Human van Parys het die oulike foto geneem.Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto geneem.George Stevens het die besondere foto in die Kruger-wildtuin geneem. George en sy vrou Fransie was jarelange inwoners van Vereeniging, maar woon nou in Garsfontein.Gerald Gower van Sasolburg het die pragtige foto geneem.Hendrik Grobbelaar van Centurion het die mooi foto geneem. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.Innes Erasmus van Vereeniging het die pragtige foto geneem.Ina du Plessis van Pretoria het die mooi foto geneem.Jessica Stevens van Meyerton het die oulike foto geneem.Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.June Bartlett van George het die mooi foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za