AdvertorialHigh SchoolKidsLifestyleLocal newsNewsSchools
Hoekom jy Hoërskool Transvalia as jou skool sal wil kies
Word deel van hierdie spogskool se kultuur en tradisies!

Hier is ‘n paar redes waarom ouers hul kinders graag by Hoërskool Transvalia wil inskryf:
(Let wel, hierdie is net ‘n paar van die akademiese prestasies. Dan praat ons nog nie eers van Sport, Kultuur, Gemeenskapsdiens en die vele ander terreine waarop hierdie skool se leerlinge en personeel uitblink nie!)


