Local newsMotoringNewsNewsPhoto GalleriesSportSportSportSport

Vaal se Elrigh in lyn vir Bok-debuut

VANDERBIJLPARK. – Die Vaaldriehoek gaan nog ‘n Springbok ryker word wanneer Elrigh Louw Saterdag op Loftus Versfeld van die plaasvervangerbank af sy moontlike debuut teen Wallis gaan maak. Louw klop al ‘n geruime tyd aan die Springbokdeur en is ‘n fisieke speler vir wie daar nog ‘n blink toekoms voorspel word. Elrigh is ‘n oud-leerling …

VANDERBIJLPARK. – Die Vaaldriehoek gaan nog ‘n Springbok ryker word wanneer Elrigh Louw Saterdag op Loftus Versfeld van die plaasvervangerbank af sy moontlike debuut teen Wallis gaan maak. Louw klop al ‘n geruime tyd aan die Springbokdeur en is ‘n fisieke speler vir wie daar nog ‘n blink toekoms voorspel word. Elrigh is ‘n oud-leerling aan die Laerskool Kollegepark en het aan die Hoërskool Transvalia in Vanderbijlpark gematrikuleer.

Die Vaaldriehoek is baie trots op hom en hou elke tree van sy loopbaan aandagtig dop!

Elrigh Louw

 

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button