Local newsNewsNews

Deftige pakke, mooi rokke en interessante karre by Overvaal-matriekafskeid

Deftige uitrustings en interessante motors was Donderdagaand (13 Oktober 2022) aan die orde van die dag by Hoërskool Overvaal se matriekafskeid.

VEREENIGING. – Die geleentheid is by die pragtige Klip River Country Estate aan die oewers van die Kliprivier tussen Meyerton en Vereeniging gehou.

Vaalweekblad het gaan inloer.

Dié paartjie se uitrustings het mekaar goed gekomplimenteer. Foto: Christiaan Cloete
Ian en sy beeldskone metgesel daag in ‘n swart sportmotor by Hoërskool Overvaal se matriekafskeid op. Foto: Christiaan Cloete
Mnr. Schalk Rabie, skoolhoof van Hoërskool Overvaal, saam met sy vrou op die rooi tapyt. Foto: Christiaan Cloete
Cameron en Jeandré het die koppe laat draai met aankoms by Hoërskool Overvaal se matriekafskeid by Klip River Country Estate. Foto: Christiaan Cloete
‘n Interessante paartjie daag in ‘n interessante bakkie by Hoërskool Overvaal se matriekafskeid by Klip River Country Estate op. Foto: Christiaan Cloete

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Christiaan Cloete

Christiaan is editor of Ster North and a reporter for Vaalweekblad. Email: christiaan@mooivaal.co.za
Back to top button