Local newsNewsNews

Nog ‘n prag foto-versameling

Vaalweekblad ondersteun die kunste en deel met trots nog 'n pragtige versameling van foto's wat ingestuur is.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.  Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

Die vereiste is egter dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.

Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn. Fotoblad 117 verskyn in die volgende Ster.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is – nie meer as 5 foto’s op ‘n slag nie asb.

Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die treffende foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die pragtige foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
Marna Nel wat voorheen in Sasolburg gebly het, maar nou in Napier, Nieu-Seeland woon, het die pragtige foto na ‘n koue front geneem.
Marthie Blom from Elandsbaai in die Wes-Kaap het die pragtige sonsondergang foto geneem.
Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Monique Spamers van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Natasha Tredoux van Johannesburg het die mooi foto geneem.
Pieter Labuschagne van Vaalpark het die mooi foto geneem.
“Persian Buttercup” – Scholtz Buys from Cape Town captured this beautiful image.
Rose du Toit (oud-Vanderbijler) wat nou in Panama woon, het die mooi foto tydens die Flower Parade in Volcán geneem.
Shirley Jacobs van Drie Riviere, Vereeniging, het die pragtige foto geneem.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Tiaan Naude van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging, het die mooi foto geneem.
Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Yvonne de Kooker van Brandfort, het die pragtige foto geneem.
Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem. Belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Amanda Erasmus van Alberton het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
Amanda Vermeulen van Kempton Park het die pragtige foto geneem.
Annetjie Smith van Vaaloewer het die mooi foto geneem.
Antoinette Smit van Meyerton het die mooi foto geneem.
Bennie Henning van Alberton het die pragtige foto van die Harvard-vliegtuie geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die skilderagtige foto op Riversong-plaas geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Christa Heymans van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Charissa Prince van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Christell Fouché van Drie Riviere Oos het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige fotoj van ‘n jong swart suikerbekkie geneem.
Conrad Lamont van Vereeniging het die pragtige onderwater foto geneem.
Corné Bierman van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Deoné de Ponselle van Meyerton het die mooi foto geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Estelle Kunneke van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Fiona Campbell van Pretoria het die besondere foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto in die Rietvlei Natuur Reservaat geneem.
George Stevens het die pragtige foto geneem. George en sy vrou Fransie was jarelange inwoners van Vereeniging, maar woon nou in Garsfontein.
Gerald Gower van Sasolburg het die besondere foto geneem.
Guillaume Marais van Johannesburg het die pragtige sonsondergang foto geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die pragtige foto geneem. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
Innes Erasmus (La Memory Photography) van Vereeniging het die pragtige foto in Durban geneem.
Jacques le Roux (Omega Photography) van Heidelberg het die kunstige foto geneem.
Jean-Mari Gordon van Brits het die mooi foto geneem.
an Putter van Vaalpark het die mooi foto in sy tuin geneem.
Joalize Els van Frankfort het die pragtige matriekafskeid foto geneem.
June Bartlett van George het die pragtige foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Johnny Barrington van Bangor, Noord-Ierland het die mooi foto geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die pragtige foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Karla Oelofsen van Pretoria het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Koosman Pretorius van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lenie Blignaut van Springcol, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lindie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon, het die besondere foto geneem.
Lorraine Jooste van Parys het die mooi foto geneem.
Lizette Botha van Douglas in die NoordKaap het die pragtige foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die pragtige foto geneem.
Ludiene Robinson van Duncanville, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Brandfort, het die pragtige foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die kunstige natuurfoto geneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button