Mike Maxwell van Drie Riviere met 'n kaart - die koning van diamante - wat hy in Vosloopark opgetel het tydens die skoonmaakveldtog. Foto: Christiaan Cloete
VEREENIGING. – Die parkgebied het die afgelope tyd onder morsjorse deurgeloop wat hul rommel in die park stort.
Die groep inwoners het besluit om self iets aan die probleem te doen.
Jong Righardt Jooste tel rommel langs die Kliprivier in Vosloopark op. Foto: Christiaan CloeteRighardt Jooste en sy pa, Okkie Jooste, tel rommel by Vosloopark op. Foto: Christiaan CloeteAlta du Plooy met bottels wat iemand uitgdrink het en in die park gelos het. Foto: Christiaan CloeteJaco Jansen met ‘n skoen wat hy in Vosloopark opgetel het. Foto: Christiaan Cloete
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!