Local newsNewsNews

Mengsel van mooi foto’s in mono en kleur

Die fotograwe het hierdie week vir 'n prag-versameling van foto's in monochroom en kleur gesorg.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.  Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

Die vereiste is egter dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.

Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn. Fotoblad 120 verskyn in die volgende Vaalweekblad/Ster.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is – nie meer as 5 foto’s op ‘n slag nie asb.

Bonita van Rooyen van Vereeniging het die monochroom foto van ‘n buffel geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige landskap foto op Riversong-plaas geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Celest de Klerk van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Chantell Strydom (Strydom Photography) het die pragtige foto geneem.
Christa Heymans van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Chris Swart van Kleinmond het die mooi foto van die appelbome in monochroom geneem.
Charissa Prince van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.
Conrad Lamont van Vereeniging het die pragtige onderwater foto geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Corné Bierman van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Estelle Kunneke van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Hendria Hattingh van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto in die Rietvlei Natuur Reservaat geneem.
George Stevens het die pragtige foto geneem. George en sy vrou Fransie was jarelange inwoners van Vereeniging, maar woon nou in Garsfontein.
Gerald Gower van Sasolburg het die besondere foto geneem.
Jacques van der Linden (Crazy J Photography – 071 540 9669) van Meyerton het die oulike foto geneem.
Innes Erasmus (La Memory Photography) van Vereeniging het die pragtige foto in Durban geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die mooi matriekafskeid foto geneem. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
Joalize Els van Frankfort het die pragtige matriekafskeid foto geneem.
Jean-Mari Gordon van Brits het die mooi foto geneem.
“Orgidieë” – Johan Oberholzer van Sasolburg het die kunstige foto geneem.
Johnny Barrington van Bangor, Noord-Ierland het die mooi foto geneem.
June Bartlett van George het die pragtige foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karin Cronjé van Andorra het die pragtige foto in Duitsland geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Karla Oelofsen van Pretoria het die mooi foto in Can Picafort Mallorca (Spanje) geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die pragtige foto by die EcoPark geneem.
“Deep inside the cactus flower” – Laetitia van der Linden van Meyerton het die kunstige foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lindie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon, het die mooi foto geneem.
Lorraine Jooste van Parys het die mooi foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van die Kaap het die pragtige foto geneem.
Ludiene Robinson van Duncanville, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto in die Rietvlei Natuur Reservaat geneem.
Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Marion de Wet van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Marna Nel wat voorheen in Sasolburg gebly het, maar nou in Napier, Nieu-Seeland woon, het die pragtige foto na ‘n koue front geneem.
Marthie Blom from Elandsbaai in die Wes-Kaap het die pragtige sonsondergang foto geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die kunstige foto geneem.
Michellee Eksteen van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Natasha Tredoux van Johannesburg het die mooi foto geneem.
Scholtz Buys from Cape Town captured this beautiful image.
Monique Spamers van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Shirley Jacobs van Drie Riviere, Vereeniging, het die mooi foto geneem.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto in die Bongani Mabaso EcoPark geneem.
Tiaan Naude van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging, het die mooi foto geneem.
Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Yvonne de Kooker van Brandfort, het die pragtige foto geneem.
Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem. Belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Amanda Erasmus van Alberton het die mooi foto in Pelgrimsrus geneem.
Amanda Vermeulen van Kempton Park het die mooi foto in Knysna geneem.
Annetjie Smith van Vaaloewer het die mooi foto geneem.
Annemarie Linde (oud-Valie) van Hartbeespoort het die interessante foto geneem.
Antoinette Smit van Meyerton het die mooi foto geneem.
Bennie Henning van Alberton het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto op Riversong-plaas geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button