Carla Sharp van Vereeniging het die mooi foto in die Marievale Bird Sanctuary geneem.
Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.
Die vereiste is egter dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.
Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn. Fotoblad 121 verskyn in die volgende Vaalweekblad/Ster.
As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is – nie meer as 5 foto’s op ‘n slag nie asb.
Carla Sharp van Vereeniging het die besondere foto in die Marievale Bird Sanctuary geneem.Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Celest de Klerk van Vereeniging het die mooi foto geneem.Chris Swart van Kleinmond het die mooi foto geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.Christa Heymans van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto van ‘n Bontrugwewer geneem.Christell Fouché van Drie Riviere, Vereeniging, het die mooi foto geneem.Conrad Lamont van Vereeniging het die mooi onderwater foto geneem.“Dubbeldoor-varkoor” – Corné Bierman van Sasolburg het die mooi foto geneem.Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Diane James van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Erna le Roux van Benoni het die mooi foto geneem.Estelle Kunneke van Sasolburg het die mooi foto van die gemsbokke geneem.Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto geneem.George Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto van ‘n Swart Reier in die Marievale-voëlresservaat geneem.Gerald Gower van Sasolburg het die pragtige foto geneem.Hendria Hattingh van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Hendrik Grobbelaar van Centurion het die mooi matriekafskeid foto geneem. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.Ilse Fourie van Meyerton het die mooi foto geneem.Joalize Els van Frankfort het die mooi matriekafskeid foto geneem.June Bartlett van George het die pragtige foto in die Karoo Nasionale Park geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.Johnny Barrington van Bangor, Noord-Ierland het die pragtige foto geneem.Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto in Duitsland geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Karla Oelofsen van Pretoria het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem.Kevin Wolfaardt (9 jaar oud) van Sasolburg het die pragtige foto geneem.Kirsty Jacobs van Sasolburg het die kunstige natuurfoto geneem.Linda Kloppers van Vanderbijlpark het die mooi foto by Marloth Park geneem.Lenie Blignaut van Springcol, Vereeniging het die mooi foto geneem.Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Lizette Botha van Douglas in die NoordKaap het die pragtige foto geneem.Lorraine Jooste van Parys het die mooi foto geneem.Lounette Linde (oud-Valie) van die Kaap het die mooi foto geneem.Lauanna Venter van Vanderbijlpark het die mooi matriekafskeid foto geneem.Ludiene Robinson van Duncanville, Vereeniging het die mooi foto geneem.Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto in die Rietvlei Natuur Reservaat geneem.Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.Marthie Blom from Elandsbaai in die Wes-Kaap het die pragtige sonsondergang foto geneem.Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.Michellee Eksteen van Sasolburg het die mooi foto geneem.Monique Spamers van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Natasha Tredoux van Johannesburg het die mooi foto geneem.Natasja Kruger van Vereeniging het die pragtige foto geneem.“Madagascar Periwinkle” – Scholtz Buys from Cape Town captured this beautiful photo.Shirley Jacobs van Drie Riviere, Vereeniging, het die mooi foto geneem.Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto in Namibia geneem.Tiaan Naude van Vereeniging het die kunstige natuurfoto geneem.Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging, het die mooi foto geneem.Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi foto geneem.Yvonne de Kooker van Brandfort, het die pragtige foto geneem.Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem. Belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.Amanda Erasmus van Alberton het die pragtige foto in die Kruger Nasionale Park geneem.Amanda Vermeulen van Kempton Park het die mooi foto in Stellenbosch geneem.André Schoonbee van Vereeniging het die pragtige foto geneem.Annetjie Smith van Vaaloewer het die mooi foto geneem.Antoinette Smit van Meyerton het die mooi foto geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto op Riversong-plaas geneem.Bianca-Rose Steenekamp van Harrismith het die mooi foto van haar viervoetkind geneem.Bonita van Rooyen van Vereeniging het die pragtige foto geneem.Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Yvonne de Kooker van Brandfort, het die pragtige foto geneem.Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za