Local newsNewsNews
Eligwa spog met hart van goud
VANDERBIJLPARK. – Die Laerskool Eligwa se leerlinge en personeel spog met harte van goud. Dit is op 2 November tydens die skool se Toyrun– fondsinsameling vir behoeftiges weer bewys. Die leerlinge kon soos motorfietsryers aantrek en het die geleentheid terdee geniet. Die Centurions Motorfietsklub het kragte met Eligwa saamgespan en die leerlinge verras toe ‘n …

VANDERBIJLPARK. – Die Laerskool Eligwa se leerlinge en personeel spog met harte van goud. Dit is op 2 November tydens die skool se Toyrun– fondsinsameling vir behoeftiges weer bewys. Die leerlinge kon soos motorfietsryers aantrek en het die geleentheid terdee geniet. Die Centurions Motorfietsklub het kragte met Eligwa saamgespan en die leerlinge verras toe ‘n paar van hul lede met hulle ysterperde kom spog het.





At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
