Local newsNewsNews

Help die plaaslike DBV om dié noodsaaklike diens te kan voortsit

VEREENIGING. - Die Vereeniging Diere Beskermings Vereniging  (DBV) speel 'n reuse rol in die die plaaslike gemeenskap en gaan weekliks uit hul pad om na die belange van alle diere in nood om te sien.

Die diere in hul sorg by hul Vanderbijlpark- en Vereeniging-takke kry ook baie liefde en spesiale bederfies soos moontlik. Soos die afgelope naweek is die honde in hul sorg met hoefies gevul met grondboontjiebotter bederf.
Niveah kry tans ekstra aandag nadat sy uit haglike omstandighede gered en erg getraumatiseerd was.
Lekker bederf! Die hoefies gevul met grondboontjiebotter.
Oor naweke kry die diere ook soms ekstra aandag, veral as daar kinders kom kuier en daar dan sommer liefde, vrywe en drukkies uitgedeel word.
* Hou asb. in gedagte dat die DBV se fondse beperk is en van donasies uit die gemeenskap afhanklik is.
Help hulle om hul diens voort te kan sit en ondersteun asb. hul onderskeie projekte:
Neem asb. kennis van hul werksure:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button