Local newsNewsNews

Prag oomblikke kunstig vasgevang

Die fotograwe het hulself vandag oortref en 'n besonder kunstige foto-versameling opgedis.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.  Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

Die vereiste is egter dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.

Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn. Fotoblad 122 verskyn in die volgende Vaalweekblad/Ster.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is – nie meer as 5 foto’s op ‘n slag nie asb.

‘Haggis die Scottish Highland bees’ – Marna Nel wat voorheen in Sasolburg gebly het, maar nou in Napier, Nieu-Seeland woon, het die pragtige foto geneem.
Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die mooi monochroom foto geneem.
Mia de Beer van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Michellee Eksteen van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Monique Spamers van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.
Natasha Tredoux van Johannesburg het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die kunstige natuurfoto geneem.
‘Firecracker Bush’ -Scholtz Buys from Cape Town captured this beautiful photo.
Shirley Jacobs van Drie Riviere, Vereeniging, het die mooi foto geneem.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto in Namibia geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging, het die oulike foto geneem.
Tiaan Naude van Vereeniging het die mooi natuurfoto geneem.
Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Yvonne de Kooker van Brandfort, het die mooi foto geneem.
Tollie Groenewald van Midrand het die mooi foto geneem.
Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem. Belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Amanda Erasmus van Alberton het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
Amanda Vermeulen van Kempton Park het die mooi foto in die Kaap geneem.
‘Burchell’s Starling’ – André Schoonbee van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Annetjie Smith van Vaaloewer het die mooi foto geneem.
Annari Burger van Parys het die mooi landskap foto geneem.
Bennie Henning van Alberton het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto in die Kaap geneem.
Bonita van Rooyen van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Carla Sharp van Vereeniging het die pragtige foto in die Marievale Bird Sanctuary geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.
Celest de Klerk van Vereeniging het die kunstige foto geneem.
Chantel Jacobs, a learner of Sasolburg High School, captured this beautiful photo.
Christa Heymans van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Chris Swart van Kleinmond het die mooi foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto van ‘n Bontrugwewer geneem.
Christell Fouché van Drie Riviere, Vereeniging, het die mooi foto geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Corné Bierman van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Estelle Kunneke van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Fiona Campbell van Pretoria het die mooi foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto geneem.
Gerald Gower van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die mooi foto geneem. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
George Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto geneem.
Hendria Hattingh van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Ilse Fourie van Meyerton het die mooi foto geneem.
Jacques le Roux (Omega Photography) van Heidelberg het die foto geneem en kunstig verwerk.
Joalize Els van Frankfort het die mooi matriekafskeid foto geneem.
Japie Botha van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
June Bartlett van George het die mooi foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Johan Oberholzer van Sasolburg het die kunstige foto geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto in Duitsland geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Karen Pretorius van Vanderbijlpark (Karen Pretorius Photography) het die pragtige foto geneem.
Karla Oelofsen van Pretoria het die mooi foto geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die oulike foto geneem.
Lenie Blignaut van Springcol, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lindie Janse van Rensburg het die kunstige natuurfoto geneem.
Lindie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon, het die treffende foto geneem.
Lizette Botha van Douglas in die NoordKaap het die pragtige foto geneem.
Lorraine Jooste van Parys het die mooi foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van die Kaap het die mooi foto geneem.
Lauanna Venter van Vanderbijlpark het die mooi matriekafskeid foto geneem.
Ludiene Robinson van Duncanville, Vereeniging het die skattige foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto in die Rietvlei Natuur Reservaat geneem.
Luan Claasen van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Yvonne de Kooker van Brandfort, het die pragtige foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto op Riversong-plaas geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.

Back to top button