SASOLBURG. – Herman van Niekerk van die Etienne Rousseau Teater het laat weet hulle het ‘n baie spesiale aanbieding op vier van hul vertonings.

Vanaf Vrydag 25 November tot Saterdag, 26 November 2022 om 12:00 is al die kaartjies vir die Christmas Cracker (27 Nov), Drakensberg Seunskoor (30 Nov), The ABBA Show – A Cinderella Story (4 Des) en Annie – The Muscial (9 Des) slegs R100!
Moenie dit misloop nie. Hierdie vertonings is iets om na uit te sien en ideaal vir Desember. Bespreek nou by www.ertickets.com
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
