AdvertorialLocal newsNews

‘n Oukersaand met Klein Bietjie Liefde!

Bespreek so gou as moontlik by 081 556 1174 (VOOR 19 DESEMBER)

Advertorial

Maak hierdie feestyd nog geselliger met heerlike eetgoed van Klein Bietjie Liefde Tuiskombuis! Hulle is in SE2, Vanderbijlpark.

Of jy nou alleen of saam met die familie gaan wees, maak seker dat jy betyds jou eetgoed bestel sodat jy Oujersaand agteroor kan sit en lekker kan ontspan.

Wiannel van Klein Bietjie Liefde beplan heerlike “platters” en ‘n maaltyd vir Oukersaand wat die monde behoorlik gaan laat water.

Jy kan kies tussen soet en/of sout “platters” sowel as ‘n maaltyd. Kyk gerus na die spyskaart hier onder.

Bespreek so gou as moontlik by Wiannel (VOOR 19 DESEMBER) by 081 556 1174

 

Klein Bietjie Liefde se Oukersaand-eetgoed

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Retha Fitchat

Retha Fitchat is an experienced part time journalist for Vaalweekblad. WhatsApp: 083 246 0523
Back to top button