Local newsNewsNews

Foto’s van oral, selfs onder die see!

Vaalweekblad deel met trots vandag 'n reuse versameling van 85 foto's wat iets van alles en oral insluit.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.  Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

Die vereiste is egter dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.

Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn. Fotoblad 126 verskyn in die volgende Vaalweekblad.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is – nie meer as 5 foto’s op ‘n slag nie asb.

Conrad Lamont van Vereeniging het die mooi onderwater foto by Nosy Be, Madagascar, geneem.
Corné Bierman van Sasolburg het die mooi foto in die Ecopark geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Cornelia Grobler van Port Macquarie, NSW Australië, het die mooi foto geneem.
Diane James from Vanderbijpark captured this lovely photo.
Ellen Dreyer van Vanderbijlpark het die mooi foto onlangs in Stilfontein geneem.
“Cactus in bloom” – Dricky Gouws van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto in die Rietvlei Natuurreservaat geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
George Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto geneem.
Gerald Gower van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Estelle Kunneke van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Hendria Hattingh van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die pragtige foto geneem. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
Henriëtte Fourie van Vaalpark het die mooi foto by die EcoPark geneem.
Jack Behr van Vanderbijlpark het die mooi foto in Namaqualand geneem.
Jacques le Roux (Omega Photography) van Heidelberg, het die kunstige foto geneem.
Jacques van der Linden (Crazy J Photography – 071 540 9669) van Meyerton het die pragtige foto geneem.
Ilse Fourie van Meyerton het die mooi foto geneem.
“Swartkeelgeelvink” – Jan Putter van Vaalpark het die pragtige foto geneem.
Japie Botha van Vanderbijlpark het die pragtige makro foto geneem.
June Bartlett van George het die pragtige foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Johnny Barrington van Bangor, Noord-Ierland het die pragtige foto geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die oulike foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Karla Oelofsen van Pretoria het die mooi foto geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Lenie Blignaut van Springcol, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lindie Janse van Rensburg het die mooi foto geneem.
Lindie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon, het die mooi foto geneem.
Katleho Mantso van Waldrift, Vereeniging, het die oulike foto geneem.
Lorraine Jooste van Parys het die mooi foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van die Kaap het die mooi foto geneem.
Ludiene Robinson van Meyerton het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto by die Rietvlei Natuurreservaat geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Marietjie Barnard (oud-Valie) wat nou in Hermanus bly het die mooi foto geneem.
Marizka Henzen van Krugersdorp het die pragtige foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
Marna Nel wat voorheen in Sasolburg gebly het, maar nou in Napier, Nieu-Seeland woon, het die mooi foto van ‘n sowat 800 jaar oue Kahikatea boom in ‘n natuur reservaat geneem.
Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die mooi argitektuur foto van die Opera House in Sydney, Australie geneem.
Melissa Barnard het die besondere foto by die Saint Know Where Spa Resort in Namibia geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Michellee Eksteen van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Monique Labuschagne van Meyerton het die pragtige foto geneem.
Natasha Tredoux van Johannesburg het die oulike foto geneem.
Natasja Kruger van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Pieter Blignaut van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Retha Maartens van Meyerton het die mooi foto geneem.
Sarie Liebenberg van Vaalpark het die mooi foto geneem.
Sarina Small van Meyerton het die mooi foto van haar vriendin se Siberian Husky geneem.
Scholtz Buys from Cape Town captured this beautiful photo.
Nicola Telle van Villiersdorp in die Wes-kaap het die skattige foto geneem.
Sonja Cronje van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto Zanzibar geneem.
Theuns Pretorius van Vaalpark het die mooi foto by Thatchers Rest in KwaZulu-Natal geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging, het die oulike foto geneem.
Tiaan Naude van Vereeniging het die mooi natuurfoto geneem.
Tollie Groenewald van Midrand het die interessante foto na die reen geneem.
Trudie Grobler van Meyerton het die mooi landskap foto geneem.
Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Yvonne de Kooker van Brandfort, het die mooi foto geneem
Abigail Nienaber net 9 jaar oud van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Aderie Strydom van Sasolburg het die mooi sonsondergang foto geneem.
Alicha de Beer (Love in a lens photography) van Parys het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 067 757 1346.
Amanda Breet van Alberton het die mooi foto geneem.
Amanda Vermeulen van Kempton Park het die mooi foto in Normandy, Frankryk geneem.
André Schoonbee van Vereeniging het die mooi foto geneem.
André Treurnich van Sasolburg het die pragtige foto in die Kruger Nasionale Park geneem
Annemarie Linde (oud-Valie) van Hartbeespoort het die mooi foto geneem.
Annetjie Smith van Vaaloewer het die mooi foto geneem.
Annike Burger van Meyerton het die pragtige foto geneem.
Bennie Henning van Alberton het die mooi foto in Houtbaai geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
Bonita van Rooyen van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Carla Sharp van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Chantel Jacobs, a pupil of Sasolburg High School captured this beautiful photo.
Charissa Prince van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Chris Swart van Kleinmond het die mooi foto geneem.
Chris-Mari Fourie van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Yvonne de Kooker van Brandfort, het die mooi foto geneem.
Zenobia Strydom van Vereeniging het die mooi foto geneem.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button