Local newsNewsNews

Kunstige foto’s aan orde van die dag

Die fotograwe het vandag 'n besonder kunstige versameling moontlik gemaak.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.  Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

Die vereiste is egter dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.

Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn. Fotoblad 127 (die laaste een van die jaar) verskyn in die volgende Vaalweekblad.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is – nie meer as 5 foto’s op ‘n slag nie asb.

Yvonne de Kooker van Brandfort, het die kunstige monochroom foto geneem.
Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem. Belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Abigail Nienaber net 9 jaar oud van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Alicha de Beer (Love in a lens photography) van Parys het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 067 757 1346.
Amanda Vermeulen van Kempton Park het die mooi foto in Parys, Frankryk geneem.
André Schoonbee van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Amanda Breet van Alberton het die mooi foto geneem.
André Treurnich van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Annetjie Smith van Vaaloewer het die kunstige foto geneem.
Annemarie Linde (oud-Valie) van Hartbeespoort het die mooi foto geneem.
Annike Burger van Meyerton het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto met treffende lyne in die Kaap geneem.
Bennie Henning van Alberton het die mooi foto geneem.
Bonita van Rooyen van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Carla Sharp van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.
Carien Steyn van Vaalpark het die oulike foto van Max die meerkat geneem.
Chantel Jacobs, a pupil of Sasolburg High School captured this beautiful photo.
Chris Swart van Kleinmond het die mooi foto geneem.
Conrad Lamont van Vereeniging het die mooi onderwater foto by Nosy Be, Madagascar, geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.
Corné Bierman van Sasolburg het die mooi foto van model John Deere Bierman geneem.
Cornelia Grobler van Port Macquarie, NSW Australië, het die besondere foto geneem.
“Cactus in bloom” – Dricky Gouws van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto in die Rietvlei Natuurreservaat geneem.
Estelle Kunneke van Sasolburg het die mooi foto geneem.
George Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto in die Rietvlei Natuurreservaat geneem.
Gerald Gower van Sasolburg het die mooi foto in Lesotho geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die pragtige foto geneem. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
Hendria Hattingh van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Ina du Plessis van Pretoria het die dramatiese wolke netjies vasgevang.
Jacques van der Linden (Crazy J Photography – 071 540 9669) van Meyerton het die mooi foto geneem.
Jack Behr van Vanderbijlpark het die mooi foto in Namaqualand geneem.
June Bartlett van George het die pragtige foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Japie Botha van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Johan Oberholzer van Sasolburg het die mooi foto van ‘n Tansy Beetle (wat glo baie raar is) geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die oulike foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Karla Oelofsen van Pretoria het die mooi foto geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.
Lindie Leuchtenberger van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lindie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon, het die mooi foto geneem.
Lorraine Jooste van Parys het die oulike foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van die Kaap het die mooi foto geneem.
Ludiene Robinson van Meyerton het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto by die Rietvlei Natuurreservaat geneem.
Madelein Groenewald van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Marietjie Joubert van Vanderbijpark het die mooi foto geneem.
Marizka Henzen van Krugersdorp het die pragtige foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
Marna Nel wat voorheen in Sasolburg gebly het, maar nou in Napier, Nieu-Seeland woon, het die mooi foto op Waipatiki strand geneem.
Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die kunstige foto van die maan geneem.
Michellee Eksteen van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Monique Ackerman (oud-Sasolburger) – (Mystic Balance Photography) – van Winkelspruit, KwaZulu-Natal het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 064 489 0284.
Monique Labuschagne van Meyerton het die kunstige natuurfoto geneem.
“I hope you dance” – Natasha Tredoux van Johannesburg het die oulike foto geneem.
Natasja Kruger van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Pieter Blignaut van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Sarie Liebenberg van Vaalpark het die mooi foto geneem.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto in die EcoPark geneem.
Scholtz Buys from Cape Town captured this beautiful photo.
Theuns Pretorius van Vaalpark het die pragtige foto in KwaZulu-Natal geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging, het die mooi foto geneem.
Tiaan Naude van Vereeniging het die kleurryke foto geneem.
Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Tollie Groenewald van Midrand het die mooi foto geneem.
Yvonne de Kooker van Brandfort, het die pragtige foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto op Riversong-plaas geneem.
Lenie Blignaut van Springcol, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Leatitia Fourie van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button