Local newsNewsNews

Kersfeesbaba by Midvaal Privaat Hospitaal gebore

Nelisiwe en Thokozani Siyamthanda het op Kersdag hul Kersfeesbaba, Trinity, in die wêreld verwelkom.

VEREENIGING. – Die dogtertjie is ongeveer 12:14 by die Midvaal Privaat Hospitaal in Drie Riviere gebore.

Dit is blykbaar die paartjie se derde kind.

Nelisiwe Siyamthanda hou haar pasgebore dogtertjie, Trinity, in die Midvaal Privaat Hospitaal vas. Foto: Verskaf

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Christiaan Cloete

Christiaan is editor of Ster North and a reporter for Vaalweekblad. Email: christiaan@mooivaal.co.za
Back to top button