Local newsNewsNews

Laaste fotoblad van 2022

Ons sluit die jaar af met nog 'n puik foto-versamling moontlik gemaak deur die passievolle fotograwe. Al die lesers en fotograwe word 'n voorspoedige 2023 toegewens!

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.  Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

Die vereiste is egter dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.

Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn. Die Fotoblad 127 en 128 sal in die eerste uitgawes van Vaalweekblad en Ster in 2023 verskyn.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is – nie meer as 5 foto’s op ‘n slag nie asb.

André Schoonbee van Vereeniging het die besondere foto geneem.
Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Alicha de Beer (Love in a lens photography) van Parys het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 067 757 1346.
Amanda Breet van Alberton het die mooi foto geneem.
Amanda Vermeulen van Kempton Park het die mooi foto in Parys, Frankryk geneem.
André Treurnich van Sasolburg het die pragtige foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
Annetjie Smith van Vaaloewer het die mooi foto geneem.
Annike Burger van Meyerton het die mooi foto geneem.
Bennie Henning van Alberton het die pragtige sonsondergang in Langebaan vasgevang.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die kunstige natuurfoto geneem.
Bonita van Rooyen van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Carla Sharp van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.
Chris-Mari Fourie van Vereeniging het die kleurryke natuurfoto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.
Conrad Lamont van Vereeniging het die mooi onderwater foto by Nosy Be, Madagascar, geneem.
Corné Bierman van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Cornelia Grobler van Port Macquarie, NSW Australië, het die mooi foto geneem.
“Cactus in bloom” – Dricky Gouws van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Elsje Vermeulen, lid van die Vanderbijlpark Fotografiese Vereniging, het die mooi foto geneem.
Estelle Kunneke van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Flip Jansen van Rensburg van Glendonald, Meyerton het die mooi foto van ‘n Woodland Kingfisher geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto ‘n Bromvoël met lang oogwimpers in die Kruger Nasionale Park geneem.
George Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto in die Rietvlei Natuurreservaat geneem.
Gerald Gower van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Hendria Hattingh van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die oulike foto geneem. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
Ina du Plessis van Pretoria het die kunstige landskap foto geneem.
Jacques le Roux (Omega Photography) van Heidelberg, het die kunstige foto geneem.
Japie Botha van Vanderbijlpark het die besondere foto geneem.
June Bartlett van George het die pragtige foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karien le Hanie van Sasolburg het die mooi foto by Hentiesbaai geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die pragtige foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Karla Oelofsen van Pretoria het die mooi foto geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.
Lindie Leuchtenberger van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lindie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon, het die mooi foto in Belfast geneem.
Lorraine Jooste van Parys het die mooi foto geneem.
Louis Cloete van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van die Kaap het die mooi foto geneem.
Ludiene Robinson van Meyerton het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto by die Rietvlei Natuurreservaat geneem.
Macaela Becker (MDB Photography & Design) van Vanderbijlpark het die pragtige foto by Dinokeng geneem.
Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Marietjie Joubert van Vanderbijpark het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
Marizka Henzen van Krugersdorp het die pragtige foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
Marna Nel wat voorheen in Sasolburg gebly het, maar nou in Napier, Nieu-Seeland woon, het die mooi foto omstreeks 20:30 in die aand by die kleinboot hawe in Napier geneem.
Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die kunstige foto geneem.
Michellee Eksteen van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Miempie Rheeders van Swede het die pragtige foto geneem.
Monique Labuschagne van Meyerton het die mooi natuurfoto geneem.
Muriel Venter van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Natasha Tredoux van Johannesburg het die oulike foto geneem.
Natus Ferreira van Arconpark, Vereeniging het die mooi landskap foto geneem.
Pieter Blignaut van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Retha Maartens van Meyerton het die oulike baba vorm wolk vasgevang.
Sarie Liebenberg van Vaalpark het die mooi foto geneem.
Scholtz Buys from Cape Town captured this beautiful photo.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die besondere foto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging, het die mooi foto geneem.
Theuns Pretorius van Vaalpark het die pragtige foto geneem.
Trudie Myburgh van Meyerton het die mooi foto geneem.
Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Yvonne de Kooker van Brandfort, het die pragtige foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto op Riversong-plaas geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die kunstige natuurfoto geneem.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button