Local newsNews

Help Annelize om geld vir mediese koste in te samel

Neem gerus deel aan hierdie wedstryd en help haar om geld vir dié doel in te samel.

 

Vier maande nadat Annelize Potgieter (39) van Meyerton ‘n uiters noodsaaklike rugoperasie moes kry, septisemie opgedoen het en deur verskeie mediese krisisse moes gaan, is sy nou terug by die huis, al lê daar nog ‘n lang pad na volkome herstel voor. Danksy plaaslike dokters het sy uitstekende mediese behandeling gekry, maar haar mediese rekeninge beloop nog R40 000 wat sy moet afbetaal. Neem gerus deel aan hierdie wedstryd en help haar om geld vir dié doel in te samel.

Lees die volledige berig in komende week se Vaalweekblad

Annelize Potgieter voordat sy siek geword het.

 

Annelize Potgieter terwyl sy nog in die hospitaal was.

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Retha Fitchat

Retha Fitchat is an experienced part time journalist for Vaalweekblad. WhatsApp: 083 246 0523
Back to top button