Local newsNewsNews

KYK VIDEO: Tier se finale oomblikke op video vasgevang

Sheba, ‘n tierwyfie wat die naweek uit ‘n kamp op die kleinhoewe van mnr. Rassie Erasmus ontsnap het, is vroeg Woensdagoggend van kant gemaak.

WAARSKUWING: Die plasing mag sensitiewe lesers ontstel. Moet dus asseblief nie verder lees as jy maklik ontstel word deur grasiese materiaal nie.

 

WALKER FRUIT FARMS. – Hierdie video is geneem kort voor die tier van kant gemaak is toe sy in ‘n dig bewoonde gebied met baie mense en vee in beweeg het.

Die tier is geskiet nadat sy ‘n eiendom betree het met ses wonings en verskeie families op en ’n hond op die perseel verskeur het.

Die tier se skrikbewind in Walkerville het tot ‘n tragiese einde gekom. Foto: Verskaf
Oomblikke nadat Sheba die tier van kant gemaak is. Foto: Verskaf

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Christiaan Cloete

Christiaan is editor of Ster North and a reporter for Vaalweekblad. Email: christiaan@mooivaal.co.za
Back to top button