Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.
Die vereiste is egter dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.
Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn. Fotoblad 130 sal in die volgende Vaalweekblad verskyn.
As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na Elsje@mooivaal.co.za – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is – nie meer as 5 foto’s op ‘n slag nie asb.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.Carla Sharp van Vereeniging het die pragtige foto in Jeffreys Bay geneem.Charlene Hartman van Vereeniging het die pragtige foto geneem.Charlotte Pienaar van Henley on Klip het die pragtige foto geneem.Chris Swart van Kleinmond het die mooi foto geneem.Conrad Lamont van Vereeniging het die mooi onderwater foto aan die Suidkus geneem.Cornelia Grobler van Port Macquarie, NSW Australië, het die mooi foto geneem.Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.Corné Bierman van Sasolburg het die besondere foto geneem.Elsje Vermeulen, lid van die Vanderbijpark Fotografiese Vereniging, het die mooi foto geneem.Cornel du Toit van Vereeniging het die mooi foto lans die Vaaldam in Deneysville geneem.Estelle Kunneke van Sasolburg het die pragtige makro foto geneem.Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto ‘n arend in die Kruger Nasionale Park geneem.George Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto in die Rietvlei Natuurreservaat geneem.Gerald Gower van Sasolburg het die treffende foto geneem.Hendrik Grobbelaar van Centurion het die pragtige foto geneem. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.Ina du Plessis van Pretoria het die mooi landskap foto naby Kroonstad geneem.June Bartlett van George het die pragtige foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.Karien Kruger van Sasolburg het die pragtige sonsondergang in Sedgefield vasgevang.Karien le Hanie van Sasolburg het die mooi foto by Hentiesbaai geneem.Karin Cronjé van Andorra het die pragtige foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Karla Oelofsen van Pretoria het die mooi foto geneem.Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Lindie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon, het die mooi foto geneem.Lorraine Jooste van Parys het die mooi foto geneem.Lounette Linde (oud-Valie) van die Kaap het die mooi foto geneem.Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto by die Rietvlei Natuurreservaat geneem.Macaela Becker (MDB Photography & Design) van Vanderbijlpark het die pragtige foto by Dinokeng geneem.Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.Marna Nel wat voorheen in Sasolburg gebly het, maar nou in Napier, Nieu-Seeland woon, het die mooi foto geneem.Marliese Pretorius van Vereeniging het die mooi foto geneem.Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Marietjie Barnard (oud-Valie) wat nou in Hermanus bly het die mooi foto geneem.Miempie Rheeders van Swede het die mooi foto van ‘n Eurasian Black Bird geneem.Michellee Eksteen van Sasolburg het die mooi foto geneem.Monique Labuschagne van Meyerton het die mooi foto geneem.Natasha Tredoux van Johannesburg het die mooi foto geneem.Natasja Kruger van Vereeniging het die mooi foto geneem.Natus Ferreira van Arconpark, Vereeniging het die mooi foto van die oulike langoor geneem.Nicola Telle van Villiersdorp in die Wes-kaap het die mooi foto geneem.Sarie Liebenberg van Vaalpark het die mooi foto geneem.Scholtz Buys from Cape Town captured this beautiful photo.Sue-Mari Heyns van Excelsior, Vrystaat het die mooi foto geneem.Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto in Zanzibar geneem.Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging, het die mooi foto geneem.Tiaan Naude van Vereeniging het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem.Tollie Groenewald van Midrand het die mooi foto geneem.Yvonne de Kooker van Pretoria, het die pragtige foto geneem.Aderie Pitout van Sasolburg het die mooi foto geneem.Albertus Kriel van Vereeniging het die pragtige sonsondergang foto geneem.Alicha de Beer (Love in a lens photography) van Parys het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 067 757 1346.Amanda Breet van Alberton het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem.Amanda Vermeulen van Kempton Park het die mooi foto in Knysna geneem.André Schoonbee van Vereeniging het die mooi foto geneem.André Treurnich van Sasolburg het die pragtige foto in die Kruger Nasionale Park geneem.Annemarie Linde (oud-Valie) van Hartbeespoort het die mooi foto geneem.Annetjie Smith van Vaaloewer het die mooi foto geneem.Bennie Henning van Alberton het die mooi foto geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Yvonne de Kooker van Pretoria, het die mooi foto geneem.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za