Local newsNewsNews

Natuurprag puik vasgevang

Die natuur bied 'n skatkis vol geleenthede vir pragtige foto's en die fotograwe het bewys hul weet hoe om dit puik vas te vang.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.  Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

Die vereiste is egter dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.

Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.  Fotoblad 131 sal in die volgende Vaalweekblad of Ster verskyn.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na Elsje@mooivaal.co.za – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is – nie meer as 5 foto’s op ‘n slag nie asb.

Hendrik Grobbelaar van Centurion het die pragtige foto geneem. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
Jan Putter van Vaalpark het die pragtige foto geneem.
Hannelie Petrie het die mooi foto geneem.
June Bartlett van George het die pragtige foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karien Kruger van Sasolburg het die mooi foto met Tafelberg in die agtergrond geneem.
Karien le Hanie van Sasolburg het die mooi foto by Hentiesbaai geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die pragtige foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Karla Oelofsen van Pretoria het die mooi foto geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lindie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon, het die mooi foto geneem.
Lorraine Jooste van Parys het die mooi foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van die Kaap het die mooi foto geneem.
Lucyna Czapiga van Vanderbijlpark het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto by die Rietvlei Natuurreservaat geneem.
Macaela Becker (MDB Photography & Design) van Vanderbijlpark het die mooi foto by Dinokeng geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto by Dinokeng geneem.
Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Marietjie Joubert van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die kunstige natuurfoto geneem.
Michellee Eksteen van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Miempie Rheeders van Swede het die mooi foto van ‘n eekhoring geneem.
Monique Labuschagne van Meyerton het die mooi foto geneem.
Natasha Tredoux van Johannesburg het die mooi foto geneem.
Natasja Kruger van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Natus Ferreira van Arconpark, Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Sarina Small van Meyerton het die mooi foto in Marloth Park geneem.
Ruleyn Scholtz van Vanderbijlpark het die interessante foto geneem.
Sarie Liebenberg van Vaalpark het die mooi foto geneem.
When art and nature collide! Scholtz Buys from Cape Town captured this beautiful photo.
Sue-Mari Heyns van Excelsior, Vrystaat het die mooi foto geneem.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto van die sebras by ‘n watergat in die Etosha Nasionale Park, Namibië geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging, het die kunstige foto geneem.
Tollie Groenewald van Midrand het die pragtige foto geneem.
Tiaan Naude van Vereeniging het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Yvonne de Kooker van Pretoria, het die pragtige foto geneem.
Alicha de Beer (Love in a lens photography) van Parys het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 067 757 1346.
Alicia-Mienie12 het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
Alicia Mienie (12 jaar) het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
Amanda Breet van Alberton het die pragtige foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
Amanda Vermeulen van Kempton Park het die mooi foto in Knysna geneem.
André Schoonbee van Vereeniging het die mooi foto geneem.
André Treurnich van Sasolburg het die pragtige foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Charlene Hartman van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Carla Sharp van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Chris Swart van Kleinmond het die mooi foto geneem.
Chris-Mari Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.
Conrad Lamont van Vereeniging het die mooi onderwater foto geneem.
Corné Bierman van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Elsje Vermeulen, lid van die Vanderbijpark Fotografiese Vereniging, het die mooi foto geneem.
Estelle Kunneke van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
George Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto van ‘n Oewerswael geneem.
Gerald Gower van Sasolburg het die treffende foto geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die pragtige foto geneem. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Yvonne de Kooker van Pretoria, het die mooi foto geneem.

 

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button