Raak beurtkrag nou te erg vir jou? Hier is raad!
Betaling word eers by aflewering vereis en produkte kan eers getoets en na gekyk word

ADVERTORIAL – EC Power Solutions –
Raak loadshedding te veel vir jou? 😢 Of wil jy dalk begin om “off the grid” te gaan? 🌑Moet nie in die donker bly nie🌑
Ons het tans ‘n spesiale winskoop-aanbod op verskeie stelsels 🥳
⚡️⚡️⚡️
Met ‘n hybrid inverter stelsel benodig jy nie petrol of diesel nie. Dit is ook nie nodig om laat in die aand uit te gaan en hom aan of af te skakel nie. As die krag af gaan, skop hy automaties in en as die krag aangaan, gaan hy automaties af en laai homself weer.
☀️☀️☀️
Die stelsel soos hy is, hef krag op terwyl die krag aan is, maar kan selfs met sonkrag werk. Daar moet net sonpanele bygevoeg word. Hy het reeds ‘n ingeboude sonkraglaaier en is “solar gereed”.
🚚🚚🚚
💵💵💵
Geen vooraf betalings word vereis nie – jy betaal eers wanneer ons die stelsel aflewer.
🪛🪛🪛
Ons doen nie installasies nie en verskaf slegs die produkte. Alle produkte is nuut en geseël in die boks. Ons kan wel iemand aanbeveel vir installasie.
Huidige aanvraag laat pryse die hoogte inskiet en die winskope in die advertensie is slegs geldig terwyl voorraad beskikbaar is.
Vir pryse van al ons items of ons items los, vir waarborge of enige ander informasie, whatsapp ons asseblief: Whatsapp 0680571448 vir enige vrae 📞 (LET WEL, DIS SLEGS ‘N WHATSAPP LYN!)
Ons is verskriklik besig met aflewerings deur die dag en vat soms ‘n rukkie om alle vrae te beantwoord maar sal beslis binne 24 uur alle boodskappe beantwoord en vra mooi dat almal asb geduldig sal wees. Stuur ook ‘n boodskap wat noem dat jy liewer geskakel wil word dan skakel ons u terug.
Ons verkoop nie tans sonpanele nie (dis ongelukkig uitverkoop sedert Desember en ons is nie seker wanneer ons dit en lithium batterye weer sal kry nie.
Vir meer inligting, besoek asseblief www.ecpower.co.za
GRATIS AFLEWERING!
Betaling word eers by aflewering vereis 💵 Produkte kan eers getoets en na gekyk word.

