AdvertorialLocal newsNews

Die ideale geskenk! Bewaar jou kosbare herinneringe as legkaarte…

Kies jou gesin of vriende se mooiste foto's en laat verander dit in 'n prettige spel!

AdvertorialMemory Treasure Gift Shop Jigsaw Puzzels

Hier’s ‘n oorspronklike idee wanneer jy weer vir ‘n vriend of familielid ‘n geskenk moet kies…
Laat verander jou vriende of familielede se pragtige foto’s in legkaarte. Dit verskaf ure se genot omn dit te bou, en jare van mooi herinneringe wat geraam kan word. Daar is verskillende groottes om van te kies. Laat maak jou legkaart nou! Stuur ‘n Whatsapp na 073 486 1849 vir meer inligting. Besoek hierdie Facebook-groep om nog hieroor uit te vind: https://www.facebook.com/groups/memorytreasuresgiftshop/

 

Stuur ‘n Whatsapp na 073 486 1849 vir meer inligting oor jou unieke foto-legkaarte.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Retha Fitchat

Retha Fitchat is an experienced part time journalist for Vaalweekblad. WhatsApp: 083 246 0523
Back to top button