Hou 4 Februarie oop as jy hou van mooi ou karre en baie pret!
Vintage & Classic Car Show -Saterdag by Stephanopark Sentrum, Vanderbijlpark

ADVERTORIAL:
Kom kuier op 4 Februarie saam by die Vintage & Classic Car Show! Dit vind Saterdag van 09:00 tot 15:00 plaas by Stephanopark Sentrum, Vanderbijlpark. Kontak 076 764 1310 of 082 535 7437 vir meer inligting of om stalletjies te bespreek.
Bring die familie & vriende saam!🌟🚘🤩🎤
DJ TREND van Just Radio is ons DJ & MC vir die dag! Lee Van Heerden 🌟🌟🌟
Ruan Jordaan gaan lekker musiek maak vir ons! Jip jy is reg, hy was ń finalis van Die Kontrak 2022!🤩🎤
Wat kan julle verwag?
• Vintage & Classic motors wat uitgestal word
• Lekker musiek, live musiek,
• Stalletjies,
• Heerlike kos & Drankies
• Kinder entertainment!
SIEN JULLE DAAR!
082 535 7437
076 764 1310

