Local newsNews

Spesiale 3-wiel fietse vir mense met balansprobleme, outisme en ander

Hierdie fietse is ook ideaal vir outjies met Down-sindroom

 

Hierdie driewiel-fietse is ‘n briljante ontwerp vir mense met balansprobleme wat graag wil fietsry, maar dis ook ideaal vir mense met sekere gestremdhede.
Mense met outisme en Down-sindroom kan dit ook goed benut en groot genot daaruit put!
Die fietse kos R4 800 elk en ‘n beperkte voorraad is tans in die Vaaldriehoek beskikbaar.
Stuur gerus ‘n Whatsapp na 083 371 4040 om meer hieroor uit te vind.

Stuur gerus ‘n Whatsapp na 083 371 4040 om meer hieroor uit te vind.

So lyk die fietse wat aangepas is vir mense met balansprobleme of ander uitdagings

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Retha Fitchat

Retha Fitchat is an experienced part time journalist for Vaalweekblad. WhatsApp: 083 246 0523
Check Also
Close
Back to top button