Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.
Die vereiste is egter dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.
Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn. Fotoblad 134 sal in die volgende Vaalweekblad of Ster verskyn.
As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na Elsje@mooivaal.co.za – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is – nie meer as 5 foto’s op ‘n slag nie asb.
“Naaldekoker uit water gered” – Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.Sue-Mari Heyns van Excelsior, Vrystaat het die besonder mooi foto geneem.Libbie Maritz het die skilderagtige landskap foto geneem.Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Lorraine Jooste van Parys het die mooi foto van die burg in Parys geneem.Lindie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon, het die interessante foto geneem.Lounette Linde (oud-Valie) van die Kaap het die prentjie mooi foto geneem.Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto by die Rietvlei Natuurreservaat geneem.Macaela Becker (MDB Photography & Design) van Vanderbijlpark het die mooi foto by Dinokeng geneem.Madelein Marais van George het die pragtige toneel vasgevang.Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.Marietjie Joubert van Vanderbijlpark het die mooi foto vand ie sonneblomme geneem.“Hoop na die die vloede” – Marna Nel wat voorheen in Sasolburg gebly het, maar nou in Napier, Nieu-Seeland woon, het die mooi foto onlangs na afloop van die vloede daar in Napier geneem.Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die mooi foto tydens vakansie in Australia geneem.Michelle Hart van Sasolburg het die mooi foto geneem.Michellee Eksteen van Sasolburg het die mooi foto geneem.Miempie Rheeders van Swede het die mooi foto geneem.Monique Ackerman (oud-Sasolburger) – (Mystic Balance Photography) – van Winkelspruit, KwaZulu-Natal het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 064 489 0284.Monique Labuschagne van Meyerton het die mooi natuurfoto geneem.Natasha Tredoux van Johannesburg het die mooi foto geneem.Natasja Kruger van Vereeniging het die mooi oomblik netjies vasgevang.Natus Ferreira van Arconpark, Vereeniging het die mooi foto geneem.Rozelna Janse van Rensburg van Vereeniging het die mooi foto geneem.Sarie Liebenberg van Vaalpark het die mooi foto geneem.Scholtz Buys from Cape Town captured this beautiful photo.Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto by die EcoPark in Vaalpark geneem.Steven de Beer van Parys het die mooi foto geneem.Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging, het die mooi foto geneem.Tobie Kruger die winkelbestuurder van Riverview Spar in Vanderbijlpark het die mooi Valentynsfoto in die winkel geneem.Tollie Groenewald van Midrand het die mooi foto geneem.Trudie Myburgh van Meyerton het die mooi lyne in die hemelruim netjies vasgevang.Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi foto van die oulike klein viervoet geneem.Yolandi Botha van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Yvonne de Kooker van Pretoria, het die pragtige natuurfoto geneem.Albertus Kriel van Vereeniging het die mooi foto in Secunda geneem.Alicha de Beer (Love in a lens photography) van Parys het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 067 757 1346.Amanda Breet van Alberton het die pragtige foto in die Kruger Nasionale Park geneem.“Normandy” – Amanda Vermeulen van Kempton Park het die pragtige foto in Frankryk geneem.André Schoonbee van Vereeniging het die pragtige foto geneem.André Treurnich van Sasolburg het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem.Annemarie Linde van Hartbeespoort het die mooi foto geneem.Annetjie Smith van Vaaloewer het die mooi foto geneem.Belinda Groenewald van Vaalpark het die mooi foto geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto op Riversong-plaas geneem.Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi monochroom foto geneem.Chris Swart van Kleinmond het die mooi foto geneem.Celest de Klerk van Vereeniging het die mooi foto van haar dogter geneem.Christa Heymans van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto geneem.Conrad Lamont van Vereeniging het die mooi onderwater foto geneem.Corné Bierman van Sasolburg het die mooi foto geneem.Diane Fiona James from Vanderbijlpark captured this lovely photo.Dricky Gouws van Vanderbijlpark het die besondere foto geneem. Dricky (Dricky’s Pix) neem professioneel foto’s en belangstellendes kan haar kontak by 071 771 9736.Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die foto van die pad wat in Drie Riviere, Vereeniging, oorstroom het geneem.Elanie Pretorius van Middelburg het die mooi foto geneem.Estelle Kunneke van Sasolburg het die mooi foto geneem.Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto van ‘n Bromvoël in Kruger Nasionale Park geneem.George Stevens het die pragtige foto van ‘n visarend geneem. George en sy vrou Fransie was jarelange inwoners van Vereeniging, maar woon nou in Garsfontein.Gerald Gower van Sasolburg het die pragtige industriele foto geneem.Frikkie Stroh, bekende professionele fotograaf van Vereeniging, het die pragtige foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad StrohPhotography.Hendrik Grobbelaar van Centurion het die pragtige foto geneem. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.June Bartlett van George het die mooi foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.“Pontis, near Embrun in the French Alps” – Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die kunstige natuurfoto geneem.Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto geneem.Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto by die Rietvlei Natuurreservaat geneem.Maureen Cloete van Vereeniging het die mooi foto van die Outeniquapas geneem.Yvonne de Kooker van Pretoria, het die pragtige foto geneem.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za