Local newsNewsNews
Aanlyn veiling 4 Maart 2023 – ten bate van Basjan
Opwindende aanlynveiling vind plaas op 4 Maart 2023. Kliek hier vir meer inligting.
VANDERBIJLPARK. – Saterdag, 4 Maart is die eerste van UBee4Me se groot fondsinsamelingsprojekte vir 2023.

Die nie-winsgewende organisasie is tans besig om fondse in te samel om te betaal vir Basjan Kok se kolonostomie omkeringsoperasie wat hy in Februarie gehad het.
Saterdag kan mense op ‘n groot verskeidenheid van kunswerke en bordspeletjies bie in ‘n WhatsApp veiling wat van 10:00 tot 13:00 gaan plaasvind.
Om te sien waarop daar gebied kan word en om aan die veiling deel te neem, word deel van die WhatsApp groep, Basjan OnlineAuction4Mrt.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
