Local newsNewsNews

Wat ‘n spoggerige foto versameling

Wat 'n spoggerige foto versameling is dit nie! Neem asb. kennis dat sommige van die fotograwe op die groep amateurs is, wat foto's neem vir die "lekker" en kyk net hoe goed is hulle.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.  Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

Die vereiste is egter dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.

Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het, word gekies om in die koerant te verskyn.  Fotoblad 136 sal in die volgende Vaalweekblad of Ster verskyn.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na Elsje@mooivaal.co.za – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is – nie meer as 5 foto’s op ‘n slag nie asb.

Karla Oelofsen van Pretoria het die pragtige foto in Pilanesberg Natuurreservaat geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto van die watervalle in Oregon in die VSA geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto van die dreigende storm geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lindie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon, het die mooi foto geneem.
Lorraine Jooste van Parys het die mooi foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van die Kaap het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto by die Rietvlei Natuurreservaat geneem.
Madelein Marais van George het die pragtige sonsondergang op Wildernis strand geneem.
Macaela Becker (MDB Photography & Design) van Vanderbijlpark het die mooi foto by Dinokeng geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto in Dinokeng geneem.
Marietjie Joubert van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die mooi foto tydens vakansie in Mosselbaai geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die kunstige foto geneem.
Michellee Eksteen van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Miempie Rheeders van Swede het die kunstige foto geneem.
Monique Labuschagne van Meyerton het die kunstige foto geneem.
Natasha Tredoux van Johannesburg het die oulike foto geneem.
Natasja Kruger van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Natus Ferreira van Arconpark, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Rozelna Janse van Rensburg van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Sarie Liebenberg van Vaalpark het die mooi foto geneem.
Scholtz Buys from Cape Town captured this beautiful photo.
Sean van Wyk (leerling van HS Sasolburg) het die pragtige foto van mede-fotograaf Chantel Jacobs geneem.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto in Stone Town, Zanzibar geneem.
Steven de Beer van Parys het die mooi natuurfoto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging, het die mooi foto geneem.
Trudie Myburgh van Meyerton het die mooi sonsondergang foto geneem.
Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Yvonne de Kooker van Pretoria, het die pragtige natuurfoto geneem.
Albertus Kriel van Vereeniging het die kunstige foto geneem.
Alicha de Beer (Love in a lens photography) van Parys het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 067 757 1346.
Amanda Breet van Alberton het die pragtige foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
Amanda Vermeulen van Kempton Park het die pragtige foto in Frankryk geneem.
André Schoonbee van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
André Treurnich van Sasolburg het die treffende foto by Wilgerhoek, Oranjeville geneem.
Annemarie Linde van Hartbeespoort het die mooi foto geneem.
Annetjie Smith van Vaaloewer het die mooi foto geneem.
Antoinette Smit van Meyerton het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto op Riversong-plaas geneem.
Carelize Jansen van Vuuren van Midrand het die mooi foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi monochroom foto geneem.
“Rainy Days” – Chantel Jacobs, a pupil of Sasolburg High School captured this beautiful photo.
Christa Barnard van Phalaborwa het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
Christa Heymans van Vanderbijlpark het die mooi model foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Clarisse du Toit van Springs het die pragtige foto geneem.
Conrad Lamont van Vereeniging het die mooi onderwater foto geneem.
Corné Bierman van Sasolburg het die onweerswolke netjies vasgevang.
Elanie Pretorius van Middelburg het die mooi natuurfoto geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi foto by die Emerald Resort & Casino geneem. Belangstellendes kan haar kontak by 083 417 1059.
Estelle Kunneke van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
George Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto geneem.
Gerald Gower van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die pragtige foto geneem. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
Jan Putter van Vaalpark het die mooi foto geneem.
June Bartlett van George het die pragtige foto in die Karoo Nasionale Park geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
“Port Nolloth” – Libbie Maritz het die mooi landskap foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto by die Rietvlei Natuurreservaat geneem.
Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Yvonne de Kooker van Pretoria, het die pragtige foto van haar dogter geneem.
Belinda Groenewald van Vaalpark het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto by die Rietvlei Natuurreservaat geneem.
André Schoonbee van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto op Riversong-plaas geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button