Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.
Die vereiste is egter dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.
Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het, word gekies om in die koerant te verskyn. Fotoblad 140 sal in die volgende Vaalweekblad of Ster verskyn.
As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na Elsje@mooivaal.co.za – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is – nie meer as 5 foto’s op ‘n slag nie asb.
Jorina Raath van Pretoria het die besondere foto van ‘n reier met ‘n slang vir middagete geneem.Jaco de Beer van Villieria, Pretoria, het die pragtige foto geneem.Jan Putter van Vaalpark het die mooi foto van ‘n mossie geneem.John Grainger van Komatiepoort het die mooi foto geneem.Johan Kleynhans van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.June Bartlett van George het die makro foto van ‘n vlieg geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.Karin Cronjé van Andorra het die pragtige foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Karla Oelofsen van Pretoria het die pragtige foto geneem.Karlo-Lander de Lange van Pretoria het die mooi foto geneem.Kirsty Jacobs van Sasolburg het die pragtige foto geneem.Kristylie Opperman van Meyerton het die mooi natuurfoto geneem.Libbie Maritz from Sasolburg captured this beautiful photo.Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.Lindie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon, het die mooi foto geneem.Lizette Kuhn van Sasolburg het die mooi foto net op die regte oomblik geneem.Lorraine Jooste van Parys het die mooi foto geneem.Lounette Linde (oud-Valie) van die Kaap het die mooi foto van haar hondekind geneem.Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto in die Rietvlei Natuurreservaat geneem.Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.Marietjie Joubert van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Marietjie Collins van Vanderbijlpark het die mooi wolkformasie afgeneem.Marna Nel wat voorheen in Sasolburg gebly het, maar nou in Napier, Nieu-Seeland woon, het die mooi foto van haar seun tydens ‘n mistige atletiekbyeenkoms geneem.Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.“Reflection” – Michelle Hart van Sasolburg het die mooi foto geneem.Miempie Rheeders van Swede het die mooi foto geneem.Monica Warren (oud-Valie) van Richardsbaai het die pragtige foto geneem.Monique Labuschagne van Meyerton het die pragtige foto geneem.Monique van Schalkwyk het die mooi foto geneem.Natasja Kruger van Vereeniging het die mooi foto geneem.Natus Ferreira van Arconpark, Vereeniging het die mooi monochroom foto geneem.Nora Buys van Strand in die Wes-Kaap het die pragtige foto geneem.Pierre Lombard van Vanderbijlpark het die besondere foto geneem.Ronel Spence from Vanderbijlpark took this beautiful photo at the Knysna Elephant Park.Sarie Liebenberg van Vaalpark het die mooi foto tydens die oorstromings in Parys geneem.Sarina Small van Meyerton het die mooi sonsondergang foto geneem.“Calla Lily” – Scholtz Buys from Cape Town captured this beautiful photo.Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto geneem.Steven de Beer van Parys het die pragtige natuurfoto geneem.Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging, het die oulike foto geneem.Tollie Groenewald van Midrand het die mooi foto geneem.Trudie Myburgh van Meyerton het die mooi foto geneem.Yvette Hewitt van George het die pragtige natuurfoto geneem.Yvonne de Kooker van Pretoria, het die besondere natuurfoto geneem.Albertus Kriel van Vereeniging het die pragtige foto geneem.Alicha de Beer (Love in a lens photography) van Parys het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 067 757 1346.Amanda Breet van Alberton het die oulike gesiggie in die Kruger Nasionale Park afgeneem.“Normandy” – Amanda Vermeulen van Kempton Park het die mooi foto in Parys, Frankryk geneem.André Schoonbee van Vereeniging het die pragtige foto geneem.André Treurnich van Sasolburg het die pragtige foto by Wilgerhoek, Oranjeville, geneem,.Annemarie Linde van Hartbeespoort het die mooi foto geneem.Antoinette Smit van Meyerton het die mooi foto geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die skilderagtige foto op Riversong-plaas geneem.Bonita van Rooyen van Vereeniging het die mooi foto geneem.Carla Sharp van Vereeniging het die pragtige foto geneem.Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die kunstige monochroom foto geneem.Chantel Jacobs, a pupil of Sasolburg High School captured this lovely photo.Chris Swart van Kleinmond het die mooi monochroom foto geneem.Chris-Mari Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.Christa Barnard van Phalaborwa het die mooi foto geneem.Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.Clarisse du Toit van Springs het die pragtige foto geneem.Corné Bierman van Sasolburg het die mooi foto geneem.Conrad Lamont van Vereeniging het die mooi onderwater foto geneem.Danie Bester van Vanderbijlpark het die pragtige foto in die Kruger Nasionale Park geneem.Elizabeth Visser van Springs het die pragtige foto geneem.“Dragon” – Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.Estelle Kunneke van Sasolburg het die mooi foto geneem.Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto in Pelgrimsrus geneem.George Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto geneem.Gerald Gower van Sasolburg het die kunstige foto geneem.Gerrit Cloete van Vereeniging het die mooi foto geneem. Besigtig sy foto’s op Instagram @g.c_shoots of kontak hom by 072 593 8982.Hannelie Petri van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Hannes Ferreira van Vanderbijllpark het die mooi foto geneem.Hansie Hoffman van Tzaneen het die mooi foto by Cape Vidal, St Lucia geneem.Hendrik Grobbelaar van Centurion het die pragtige foto geneem. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za