Local newsNewsNews
DJ Benna laat die voete jeuk!
Bespreek dié gewilde klankman betyds vir 'n troue, verjaardag, matriekafskeid of jaareindfunksie by 076 311 3888.
SAKENUUS:
Is jy op soek na die lekkerste, lewendigste musiek vir jou troue, jou 21ste verjaardag of ‘n werksfunksie? Dan is DJ Benna net die man na wie jy soek! Dié voormalige klankman van Manie Jackson is dwarsdeur die Vaaldriehoek en Gauteng bekend vir sy uitmuntende klankwerk. Bespreek hom betyds vir ‘n troue, verjaardag, matriekafskeid of jaareindfunksie by 076 311 3888.





At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
