BusinessLocal newsNews
Probleme met geblokte dreine? Hier’s hulp!
Kontak Bertus by 061 461 7900 as jy raad-op is met verstopte dreine.

SAKENUUS:
Sit jy met jou hande in die hare oor verstopte dreine by jou woonplek of besigheid?
Kontak Bertus van Center Flow Drain Services.
Hy het die kundigheid en die regte toerusting om dit in ‘n japtrap reg te maak! Bertus doen ook alle ander loodgieterswerk en lewer dienste in die hele Vaaldriehoek.
Moenie langer sukkel nie. Bel of Whatsapp Bertus sommer nou by 061 461 7900.





At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
