Local newsNewsNews

Fotoblad: Kunswerke kort voor langnaweek

Geniet die 77 pragtige kunswerke wat so kort voor die langnaweek deur die fotograwe opgedis is.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.  Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

Die vereiste is egter dat die foto’s in fokus en goed belig moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.

Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het, word gekies om in die koerant te verskyn.  Fotoblad 141 sal in die volgende Vaalweekblad of Ster verskyn. 
As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na Elsje@mooivaal.co.za – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is – nie meer as 5 foto’s op ‘n slag nie asb.
Carla Sharp van Vereeniging het die skilderagtige foto geneem.
Bonita van Rooyen van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die kunstige monochroom foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die kunstige natuurfoto geneem.
Celest de Klerk van Vereeniging het die skattige foto geneem.
Chantel Jacobs, a pupil of Sasolburg High School captured this lovely photo.
Chris Swart van Kleinmond het die mooi foto geneem.
Chris-Mari Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Christa Barnard van Phalaborwa het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.
Clarisse du Toit van Springs het die pragtige foto geneem.
Conrad Lamont van Vereeniging het die mooi onderwater foto geneem.
Corné Bierman van Sasolburg het die kunstige foto geneem.
Elizabeth Visser van Springs het die pragtige makro foto geneem.
Elize de Klerk van Volksrust, Mpumalanga, het die pragtige kosmos-foto geneem.
“Varkhond” – Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto geneem.
George Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto geneem.
Gerald Gower van Sasolburg het die treffende foto geneem.
Gerrit Cloete van Vereeniging het die mooi foto geneem. Volg hom op Instagram @g.c_shoots of kontak hom by 072 593 8982.
Hannes Ferreira van Vanderbijllpark het die pragtige foto geneem.
Hansie Hoffman van Tzaneen het die mooi foto van ‘n krap by Cape Vidal, St Lucia geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die pragtige stillewe foto opgestel en geneem. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
Jaco de Beer van Villieria, Pretoria, het die pragtige foto geneem.
Jan Putter van Vaalpark het die skilderagtige foto van die dammetjie net buite Parys geneem.
John Grainger van Komatiepoort het die mooi foto geneem.
Jorina Raath van Pretoria het die besondere foto van die Swartwitpense geneem.
June Bartlett van George het die pragtige foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karin Cronjé van Andorra het die pragtige stillewe foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Karla Oelofsen van Pretoria het die pragtige foto by Dinokeng geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.
Kristylie Opperman van Meyerton het die mooi foto geneem.
Lorraine Jooste van Parys het die mooi foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van die Kaap het die pragtige foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige sonsondergang foto in die Rietvlei Natuurreservaat geneem.
Madelein Marais van George het die mooi foto in Knysna geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Marietjie Barnard (oud-Valie) van Mosselbaai het die mooi foto in die Grootvadersbosch-natuurreservaat geneem.
Marna Nel wat voorheen in Sasolburg gebly het, maar nou in Napier, Nieu-Seeland woon, het die mooi foto op Te Awanga strand, naby Napier geneem.
Marietjie Joubert van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die treffende foto geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Miempie Rheeders van Swede het die mooi foto geneem.
Monica Warren (oud-Valie) van Richardsbaai het die pragtige foto geneem.
Monique Labuschagne van Meyerton het die pragtige foto geneem.
Natus Ferreira van Arconpark, Vereeniging het die mooi monochroom foto geneem.
Nora Buys van Strand in die Wes-Kaap het die pragtige foto geneem.
Retha Maartens van Meyerton het die mooi foto in Magoebaskloof geneem.
Pierre Lombard van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Ronel Spence from Vanderbijlpark took this beautiful photo at the Knysna Elephant Park.
Rozaan Steyn van Sasolburg het die mooi foto in die Ecopark geneem.
Sarie Liebenberg van Vaalpark het die mooi foto geneem. Kan jy die gesig in die wolke sien?
Scholtz Buys from Cape Town captured this beautiful photo.
Shelly-Anne van Nigel het die mooi foto geneem.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto in Hartebeespoortdam geneem.
Sarina Small van Meyerton het die mooi foto geneem.
Steven de Beer van Parys het die mooi foto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging, het die kunstige foto geneem.
Yvette Hewitt van George het die mooi foto geneem.
Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Trudie Myburgh van Meyerton het die pragtige sonopkoms foto geneem.
Yvonne de Kooker van Pretoria, het die pragtige makro foto geneem.
Albertus Kriel van Vereeniging het die kunstige foto geneem.
Alicha de Beer (Love in a lens photography) van Parys het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 067 757 1346.
Alta Ward van Meyerton het die pragtige foto in Gordonsbaai geneem.
Amanda Breet van Alberton het die mooi foto by die Johannesburg Dieretuin geneem.
Amanda Vermeulen van Kempton Park het die mooi foto in die Kaap geneem.
André Schoonbee van Vereeniging het die kunstige foto geneem.
André Treurnich van Sasolburg het die mooi foto geneem,.
Annemarie Linde van Hartbeespoort het die mooi foto geneem.
Annetjie Smith van Vaaloewer het die mooi kosmos-foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi landskap foto op Riversong-plaas geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die kunstige foto geneem. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto in die Rietvlei Natuurreservaat geneem.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button