Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.
Die vereiste is egter dat die foto’s in fokus en goed belig moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.
Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het, word gekies om in die koerant te verskyn. Fotoblad 142 sal in die volgende week se Vaalweekblad (21 April) of Ster verskyn.
As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na Elsje@mooivaal.co.za – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is – nie meer as 5 foto’s op ‘n slag nie asb.
Bo en onder: Kyk wie koekeloer en speel so lekker wegkruipertjie. Christa Barnard van van Phalaborwa het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem.Foto: Christa BarnardCarla Sharp van Vereeniging het die mooi foto geneem.Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi monochroom foto geneem.Chantel Jacobs, a pupil of Sasolburg High School captured this lovely photo.Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.Clarisse du Toit van Springs het die mooi foto geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi landskap foto op Riversong-plaas geneem.Corné Bierman van Sasolburg het die kunstige foto geneem.Elanie Pretorius van Middelburg het die pragtige foto geneem.“Kurrichane truts in die tuin” – Elizabeth Visser van Springs het die pragtige foto geneem.Elize de Klerk van Volksrust, Mpumalanga, het die pragtige kosmos-foto geneem.Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die kleurryke makro foto geneem.“Chobe Natuurreservaat” – Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto geneem.George Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto van ‘n Gompou (Kori Bustard) wat gereed maak om te vlieg in die Chobe Natuurreservaat geneem.Gerald Gower van Sasolburg het die treffende foto geneem.Gerrit Cloete van Vereeniging het die mooi foto by die Nan Hua Temple in Bronkhorstspruit geneem. Volg hom op Instagram @g.c_shoots of kontak hom by 072 593 8982.Hannes Ferreira van Vanderbijllpark het die mooi foto by die Thavorn Hotel in Phuket geneem.Hansie Hoffman van Tzaneen het die mooi foto geneem.Hendrik Grobbelaar van Centurion het die pragtige foto geneem. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.Jaco de Beer van Villieria, Pretoria, het die mooi foto geneem.Jan Putter van Vaalpark het die mooi foto geneem.John Grainger van Komatiepoort het die pragtige foto geneem.“In coming!” – Jorina Raath van Pretoria het die pragtige foto geneem.June Bartlett van George het die mooi foto in die Karoo Nasionale Park geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.Karin Cronjé van Andorra het die pragtige foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Karla Oelofsen van Pretoria het die pragtige foto by die Pilanesberg Natuurreservaat geneem.Kirsty Jacobs van Sasolburg het die pragtige foto geneem.Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.Lorraine Jooste van Parys het die mooi foto geneem.Lounette Linde (oud-Valie) van die Kaap het die mooi foto geneem.Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto in die Rietvlei Natuurreservaat geneem.Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.Marietjie Barnard (oud-Valie) van Mosselbaai het die mooi foto in die Grootvadersbosch-natuurreservaat geneem.Marna Nel wat voorheen in Sasolburg gebly het, maar nou in Napier, Nieu-Seeland woon, het die mooi foto tydens die Wairarapa Lugballonfees geneem.Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die pragtige foto op Diaz Strand, Mosselbaai geneem.Michelle Hart van Sasolburg het die mooi foto van ‘n straatkunstenaar geneem.Michellee Eksteen van Sasolburg het die mooi foto geneem.Monique Labuschagne van Meyerton het die pragtige foto geneem.Monique van Schalkwyk het die oulike foto geneem.Natus Ferreira van Arconpark, Vereeniging het die mooi foto geneem.Nicola Telle van Villiersdorp in die Wes-Kaap het die pragtige foto van haar dogtertjie geneem.Nora Buys van Strand in die Wes-Kaap het die mooi foto van die Helderberge, Somerset Wes geneem.Pierre Lombard van Vanderbijlpark het die pragtige foto van ‘n visarend geneem.“Herfs” – Retha Maartens van Meyerton het die mooi foto geneem.Rika Denton (oud-Valie) van Ellisras het die mooi foto geneem.Ronel Spence from Vanderbijlpark took this beautiful photo at the Knysna Elephant Park.Sarie Liebenberg van Vaalpark het die mooi foto geneem.Scholtz Buys from Cape Town captured this beautiful photo.Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto in die Etosha Nasionale Park, Namibië geneem.Steven de Beer van Parys het die mooi foto geneem.Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging, het die pragtige foto geneem.Tollie Groenewald van Midrand het die mooi foto geneem.Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi foto geneem.Yvette Hewitt van George het die mooi foto geneem.Yvonne de Kooker van Pretoria, het die mooi foto geneem.“Kom ons, of gaan ons” – Albertus Kriel van Vereeniging het die oulike foto geneem.Alicha de Beer (Love in a lens photography) van Parys het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 067 757 1346.Alta Ward van Meyerton het die pragtige foto in Gordonsbaai geneem.Amanda Breet van Alberton het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem.Amanda Vermeulen van Kempton Park het die besondere foto in Parys, Frankryk geneem.André Schoonbee van Vereeniging het die pragtige foto geneem.André Treurnich van Sasolburg het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die kunstige natuurfoto geneem.Bonita van Rooyen van Vereeniging het die mooi foto geneem.Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi monochroom foto geneem.Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.Hendrik Grobbelaar van Centurion het die mooi foto geneem. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige landskap foto in die Rietvlei Natuurreservaat geneem.Yvonne de Kooker van Pretoria, het die pragtige foto geneem.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za