Local newsNewsNews

Wat ‘n hartseer gesig!

Dit is skokkend om te sien hoeveel pragtige groot karpe gevrek het!

Die skokkende en hartseer foto’s van dooie visse wat by Hartbeespoort uit die water gehaal is, is die afdelope paar dae op sosiale media versprei.
Die foto’s wys hoe mense by Harties besig is om skoon te maak en al die dooie visse uit te haal.
Die besoedeling in al ons nasionale damme en riviere kort beslis aandag. Die Vaalrivier is ook in ‘n slegte toestand. Verskeie inwoners het al telkemale foto’s van dooie visse ingestuur.
Hier word die dooie visse by Harties uitgehaal en op ‘n bakkie gelaai. Foto’s: Facebook
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button