BusinessLocal newsNews

Ontmoet die Goue Driehoek se Sakekamerbestuur

Toets jouself: Ken jy hierdie besighede wat sake doen in die Vaaldriehoek?

 

Kyk of jy hierdie sakeondernemings herken in hul advertensies hier onder. Hulle is almal lede van die Golden Triangle Chamber of Comerce (GTCoC) en kan met vertroue aanbeveel word.

  • * Hierdie onderneming verkoop ‘n wye verskeidenheid bokse, bubble wrap, vullissakke en veel meer – ideaal as jy goedere moet verpak en vervoer of as jy verhuis. Jy sal hulle vind in Rossini-boulevard, Vanderbijlpark.
  • * Dié professionele sekuriteitsonderneming bied gewapende reaksiedienste aan vir nywerhede, besighede en huiseienaars. Hulle is in Piet Retiefboulevard 153, Vanderbijlpark.
  • * Dié onderneming in 72 Voorstrekkerstraat, Vereeniging, verskaf alle elektroniese sekuriteitsprodukte, hekmotors, elektriese heinings, alarms en veel meer!
  • * Dié plek bied bemarking in sy Wildste Vorm aan! Hul hoofkantoor is in MooiKloof Heights, Pretoria.
  • * By dié lekker kuierplek langs die Vaalrivier kry jy ‘n komplementêre vlotvaart as jy ‘n konferensie vir 20 of meer afgevaardigdes hier hou.
  • * Benodig jou voertuig ‘n diens, of dalk iets groter soos ‘n nuwe ratkas of ‘n hele nuwe enjin? Of dalk auto-elektriese herstelwerk of gas vir jou lugversorger? Praat dan met dié kundiges in JW Mushetstraat 28, Vanderbijlpark.

 

 

 

BAIE VOORSPOED AAN DIE GOLDEN TRIANGLE CHAMBER OF COMMERCE (GTCOC) SE BESTUUR MET HUL GROOT TAAK IN 2023/2024 

 

GTCoC – sakekamerbestuur 2023/2024

SAKEMENSE WAT NOG NIE LEDE VAN GTCOC IS NIE EN GRAAG WIL AANSLUIT OF MEER INLIGTING VERLANG, KAN 016 018 0337 GEDURENDE KANTOOR-URE SKAKEL, OF STUUR ‘N E-POS NA admin@gtcoc.co.za

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Retha Fitchat

Retha Fitchat is an experienced part time journalist for Vaalweekblad. WhatsApp: 083 246 0523
Back to top button