Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.
Die vereiste is egter dat die foto’s in fokus en goed belig moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.
Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het, word gekies om in die koerant te verskyn. Fotoblad 145 sal in die volgende week se Vaalweekblad (12 Mei) of Ster verskyn.
As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na Elsje@mooivaal.co.za – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is – nie meer as 5 foto’s op ‘n slag nie asb.
George Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die skitterende foto van ‘n uil in vlug geneem.Gerald Gower van Sasolburg het die treffende foto geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi landskap foto op Riversong-plaas geneem.Gerrit Cloete van Vereeniging het die mooi foto by Vaaldam met ‘n King Regula IIID 1957 model kamera geneem.Guillaume Clousston van Hartbeespoort het die kunstige foto van die Hartbeespoort Victory Arch op die damwal geneem.Hannetjie Schoeman van Klerksdorp het die pragtige foto geneem.Hendrik Grobbelaar van Centurion het die pragtige foto geneem. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.Hennie Coetsee van Meyerton het die treffende foto geneem. Hennie neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 082 928 4676 of besoek HJ Click Photography op Facebook.Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die kunstige natuurfoto geneem.Jaco de Beer van Villieria, Pretoria, het die pragtige foto geneem.Jan Putter van Vaalpark het die mooi foto van ‘n Grootstreepswael geneem.Johan Hillebrand van Vaalpark het die mooi foto geneem.John Grainger van Komatiepoort het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem.Jorina Raath van Pretoria het die pragtige foto van ‘n verkleurmannetjie wat vervel geneem.June Bartlett van George het die mooi foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Karla Oelofsen van Pretoria het die oulike foto in Dinokeng geneem.Karlo-Lander de Lange van Pretoria het die mooi foto geneem.Kaylé-Mari van Tonder van Heidelberg het die mooi foto geneem.Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.Lani Hillebrand van Vaalpark het die pragtige foto geneem.Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi natuurfoto geneem.Lindie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon, het die mooi foto geneem.Lorraine Jooste van Parys het die mooi foto geneem.Lounette Linde (oud-Valie) van die Kaap het die mooi foto geneem.Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto in die Rietvlei Natuurreservaat geneem.Madelein Marais van George het die mooi foto geneem.Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto in Mosselbaai geneem.Marna Nel wat voorheen in Sasolburg gebly het, maar nou in Napier, Nieu-Seeland woon, het die pragtige foto by Days Bay, in Wellington NZ geneem.Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Michelle Hart (Michelle Hart Photography 074 579 2200) van Sasolburg het die mooi foto geneem.Monica Warren (oud-Valie) van Richardsbaai het die mooi foto geneem.Monique Labuschagne van Meyerton het die mooi foto geneem.Muriel Venter het die mooi foto tussen Frankfort en Heilbron geneem.Natus Ferreira van Arconpark, Vereeniging het die mooi stillewe foto geneem.Nicola Telle van Villiersdorp in die Wes-Kaap het die mooi foto geneem.Nora Buys van Strand in die Wes-Kaap het die mooi sonsondergang foto in Somerset-Wes geneem.Tom Prins van Vereeniging het die mooi foto van die kleurvolle bome langs die Vaalrivier in die Drie Riviere geneem.Pierre Lombard van Vanderbijlpark het die pragtige kosmosfoto geneem.Retha Maartens van Meyerton het die mooi foto geneem.Ronel Slabbert van Vereeniging het die foto by Victoria Baai geneem.Ronel van der Merwe het die mooi foto vroegoggend in Struisbaai geneem.Sanet Reyneke van Vanderbijlpark het die mooi foto by die Waterfront Country Lodge geneem.Santie Marx van Vereeniging het die mooi foto geneem.Sarie Liebenberg van Vaalpark het die skattige foto van haar kleinseun geneem.Sarina Small van Meyerton het die mooi foto in Hyde Park naby Londen geneem.“Flower: Pot Marigold” – Scholtz Buys from Cape Town captured this beautiful photo.Sheree Schoeman van Pretoria Noord het die mooi foto in die Magaliesberge geneem.Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto in die Buffelsdrift Natuurreservaat geneem.Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging, het die mooi foto geneem.Trudie Myburgh van Meyerton het die mooi foto van ‘n mistige sonsopkoms in Eikenhof geneem.Tollie Groenewald van Midrand het die mooi foto geneem.Yvonne de Kooker van Pretoria, het die mooi natuurfoto geneem.Yvette Hewitt van George het die mooi natuurfoto geneem.Albertus Kriel van Vereeniging het die pragtige foto geneem.Alida van Vuuren van Risiville, Vereeniging het die mooi foto geneem.Amanda Breet van Alberton het die mooi foto geneem.Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die mooi foto in Knysna geneem.André Schoonbee van Vereeniging het die pragtige foto geneem.Annemarie Linde van Hartbeespoort het die mooi foto geneem.André Treurnich van Sasolburg het die mooi foto geneem.Annetjie Smith van Vaaloewer het die mooi foto geneem.Carla Sharp van Vereeniging het die pragtige foto geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.Celest de Klerk van Vereeniging het die treffende foto geneem.Chantel Jacobs, a pupil of Sasolburg High School captured this creative photo.Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.Christa Barnard van Phalaborwa het die mooi foto van ‘n jong Krombekneushoring in die Kruger Nasionale Park geneem.Corné Bierman van Sasolburg het die kunstige baba foto geneem.Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.Diane Coetzee van Arconpark, Vereeniging het die mooi foto geneem.Elizabeth Visser van Springs het die mooi kosmosfoto geneem.Elanie Pretorius van Middelburg het die pragtige foto geneem.Elizabeth Smith van Vanderbijlpark het die mooi foto van haar swart kat geneem.Elize de Klerk van Volksrust, Mpumalanga, het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem.“Hoog in die takke” – Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi foto in die EcoPark geneem.Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto in die Rietvlei Natuurreservaat geneem.Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto van die Springbokkies in die Rietvlei Natuurreservaat geneem.André Schoonbee van Vereeniging het die mooi natuurfoto geneem.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za