Local newsNewsNews

Wen kaartjies na GrootJol by Emerald Casino

VANDERBIJLPARK. - Dit is een van die grootste buitelug-feestoere wat Suid Afrika nóg gesien het en binnekort jol hulle hier in die Vaal, en vyf gelukkig Vaalweekblad-lersers gaan dubbelkaartjies wen!

Na die reuse sukses wat die GrootJol Fees in Pretoria (Mei) en Hartenbos (Desember) geniet het, het die organiseerders dit goed gedink om die fees na die mense toe te neem sodat hulle ook hierdie lekker energieke konsert kan beleef.

Een van hierdie plekke is by die Emerald Rersort & Casino in Vanderbijlpark op 20 Mei. Vyf gelukkige lesers staan ‘n kans om dubbelkaartjies na die GrootJol te wen deur deel te neem aan ‘n maklike kompetisie in die week se Vaalweekblad (van Vrydag, 12 Mei te koop).

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button