Die fotograwe het vandag iets van alles, en van heinde en ver opgedis! Dit sluit alles van natuur-, sport-, kuns-, landskap- en makro-fotografie in en uit alle dele van land en selfs buite ons landsgrense.
Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.
Die vereiste is egter dat die foto’s in fokus en goed belig moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.
Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het, word gekies om in die koerant te verskyn. Fotoblad 146 sal in die volgende week se Vaalweekblad (19 Mei) of Ster verskyn.
As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na Elsje@mooivaal.co.za – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is – nie meer as 5 foto’s op ‘n slag nie asb.
Elanie Pretorius van Middelburg het die pragtige foto geneem.Elizabeth Visser van Springs het die mooi foto van ‘n suikerbekkie geneem.Elize de Klerk van Volksrust, Mpumalanga, het die mooi foto geneem.“Chilli & Stroop” – Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.André Schoonbee van Vereeniging het die mooi foto geneem.Streepstreke! Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto in die Rietvlei Natuurreservaat geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die treffende landskap foto geneem.George Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto van ‘n jakkals in die Rietvlei-natuurreservaat geneem.Gerald Gower van Sasolburg het die mooi aksie foto geneem.Gerrit Cloete van Vereeniging het die mooi straat fotografie foto geneem.Hannes Ferreira van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto van ‘n witpens mannetjie suikerbekkie geneem.Hendrik Grobbelaar van Centurion het die pragtige foto geneem. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.Ina du Plessis van Pretoria het die mooi foto geneem.Jaco de Beer van Villieria, Pretoria, het die pragtige foto geneem.Jan Putter van Vaalpark het die besondere wolke netjies vasgevang.Jorina Raath van Pretoria het die besondere foto geneem.June Bartlett van George het die pragtige foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.“Frozen Engolasters Lake” – Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Karla Oelofsen van Pretoria het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem.Karlo-Lander de Lange van Pretoria het die mooi foto geneem.Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.Lani Hillebrand van Vaalpark het die mooi foto geneem.Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die besondere nagfoto geneem.Lindie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon, het die kunstige foto geneem.Lorraine Jooste van Parys het die mooi foto geneem.Lounette Linde (oud-Valie) van die Kaap het die mooi foto geneem.Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto in die Rietvlei Natuurreservaat geneem.“Maak maar die beste van beurtkrag” -Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi stillewe foto geneem.Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Marna Nel wat voorheen in Sasolburg gebly het, maar nou in Napier, Nieu-Seeland woon, het die pragtige foto van “Solace in the wind”, ‘n standbeeld in Wellingtonhaw hawe geneem.Michelle Hart (Michelle Hart Photography – 074 579 2200) van Sasolburg het die mooi foto geneem.Monica Warren (oud-Valie) van Richardsbaai het die mooi foto geneem.Monique Labuschagne van Meyerton het die mooi foto geneem.Natus Ferreira van Arconpark, Vereeniging het die mooi foto van straatkuns geneem.Nicola Telle van Villiersdorp in die Wes-Kaap het die mooi foto geneem.Nora Buys van Strand in die Wes-Kaap het die mooi foto geneem.Pierre Lombard van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.Ronel Slabbert van Vereeniging het die foto geneem.Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi stillewe foto geneem.Retha Maartens van Meyerton het die oulike foto by Pretville geneem.Santie Marx van Vereeniging het die mooi foto geneem.Sarie Liebenberg van Vaalpark het die mooi foto geneem.Scholtz Buys from Cape Town captured this lovely image.Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto van ‘n Geel Krombekneushoringvoël in die Buffelsdrift Natuurreservaat geneem.Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging, het die kunstige natuurfoto geneem.Trudie Myburgh van Meyerton het die mooi foto van ‘n mistige sonsopkoms in Eikenhof geneem.Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi foto geneem.Yvette Hewitt van George het die mooi natuurfoto geneem.Yvonne de Kooker van Pretoria, het die mooi natuurfoto geneem.Albertus Kriel van Vereeniging het die kunstige foto geneem.Amanda Breet van Alberton het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem.Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die pragtige foto in Frankryk geneem.André Schoonbee van Vereeniging het die pragtige foto geneem.André Treurnich van Sasolburg het die pragtige foto by Wilgerhoek, in Oranjeville geneem.Annetjie Smith van Vaaloewer het die pragtige foto geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi minimalisme foto geneem.Bonita van Rooyen van Vereeniging het die mooi foto geneem.Carla Sharp van Vereeniging het die pragtige foto geneem.Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Celest de Klerk van Vereeniging het die mooi foto geneem.Chantel Jacobs, a Grade 12 pupil of Sasolburg High School captured this lovely photo.Chris-Mari Fourie van Vereeniging het die mooi foto geneem.Christa Barnard van Phalaborwa het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem.Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto van die Rooikeel-byevreters geneem.Guillaume Clousston van Hartbeespoort het die moo foto van die wolk wat oor Zilkaatsnek hang geneem.Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die kunstige foto by Daskop-plaas geneem.Conrad Lamont van Vereeniging het die pragtige onderwater foto geneem.Corné Bierman van Sasolburg het die mooi foto geneem.André Schoonbee van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za