Local newsNewsNews

Manie Jackson kom sing my NG Fakkel Gemeente

Dié gewilde Afrikaanse sanger gaan menigte se harte bly maak met sy gratis vertonings. Plaaslik is NG Kerk Fakkel Gemeente die eerste kerk waar hy gaan optree.

Manie Jackson het onderneem om een gratis optrede per maand te doen op ‘n Sondag, by enige NG Kerk in die land wat hom uitnooi. Om van sy kostes te dek vra hy slegs ‘n donasie.

Leon Meyer van Sasolburg, ‘n bekende in plaaslike hengelkringe, het die kans gevat om Manie te nader vir so ‘n optrede by die NG Kerk, Fakkel in Sasolburg. Dit was suksesvol en Manie gaan Sondag, 28 Mei om 09:00 daar optree.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button